Sha-Ron's Place
Beskrywing
Kothuis 2 het 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbank vir 2 in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dar die eenhede nie as 'n groep vir geleenthede bespreek kan word nie. Let asb. dat die partytjies, groot groepe of funksies nie teogelaat word nie. Gaste moet asb hul bure in ag neem en musiek- en geraasvlakke tot 'n minimum hou. Geraas en musiek moet tussen 21:00 en 09:00 minimaal gehou word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 1 het 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbank vir 2 in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dar die eenhede nie as 'n groep vir geleenthede bespreek kan word nie. Let asb. dat die partytjies, groot groepe of funksies nie teogelaat word nie. Gaste moet asb hul bure in ag neem en musiek- en geraasvlakke tot 'n minimum hou. Geraas en musiek moet tussen 21:00 en 09:00 minimaal gehou word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is slegs vir sakereisigers. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit ’n kombuis, sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in. Daar is ook 'n dek langs die eetarea met 'n uitsig oor 'n groot, sprankelende swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dar die eenhede nie as 'n groep vir geleenthede bespreek kan word nie. Let asb. dat die partytjies, groot groepe of funksies nie teogelaat word nie. Gaste moet asb hul bure in ag neem en musiek- en geraasvlakke tot 'n minimum hou. Geraas en musiek moet tussen 21:00 en 09:00 minimaal gehou word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brisbane-weg 3, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom