Shabby Shiq Room with a view

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate.

Die kamer is baie ruim en het 'n badkamer met 'n stort en 'n leefkamer met 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar en ontbyt word by die prys ingesluit.

Ons is net 30 minute se ry van Blouberg, die V&A Waterfront, Somerset-Wes en Stellenbosch af.

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shabby Shiq Room With A View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false