LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shades of Nature | LekkeSlaap
+23

Shades of Nature

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Shades of Nature
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adriana G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana G
Saam met vriende

Wonderlike plekkie om te bly.

Ek sal die plek aanbeveel aan ander mense diens is goed en lekker omgewing.

Ben O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O
Gesin met tieners

Gerief en rustigheid by Kruger.

Skoon, goed toegerus. Vriendelike ontvangs. Lekker gekuier om die vuur. Paar intandhoudingsjakkalsies, maar is seker dit kry aandag. Ons sal beslis weer na Shades of Nature teruggaan.

Dimakatso M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimakatso M
Saam met vriende

Peace, quiet and a breath of fresh air.

The house was spacious, clean with a beautiful patio to relax on and a double garage, came with an ice maker which came in handy for our drinks. Our visit was in winter, the weather is nice and warm, no need for winter clothes. It was easy to locate and Lauzaan was awesome.

Elrika V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V
Gesin met klein kinders

Beste Marloth-kuier.

Huis is perfek. Ons was 6 grootmense en het nie so gevoel met die grootte van die huis nie.

Johan C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Baie lekker.

Gaan geniet dit, dit is die moeite werd.

Charmaine K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag-verblyf op pad en terug van Mosambiek.

Lieflik en ruim. Was heerlik met die wild wat kort-kort kom groet het.

Frederik K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Netjies, ruim, skoon.

Het als wat jy nodig het vir 'n lekker kuier.

Annelie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met vriende

Ruim huis met lekker kuierarea.

Die drie kamers is baie ruim met die gerief van 'n eie badkamer en lugverkoeling vir elk. Pragtige kombuis. Die eetgerei was ongelukkig nie skoon gewas nie. Die res van die huis was wel netjies en skoon. Groot leefvertrek. Die stoep is lieflik en die plonspoel groot genoeg om in af te koel. WiFi is 'n lekker bonus. Jy sal nie 'n fout maak om hier te bespreek nie.

Elani V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V
Gesin met klein kinders

Rustig skoon en stil.

Baie gerieflik. Luazaan was baie vriendelik en behulpsaam. Huis is baie goed ingerig, skoon en netjies. Swembad op die stoep is regtig fantasties. Sal beslis weer gaan.

Sandya C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandya C
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing!

What an awesome place to stay - home away from home. Shades of Nature had all the comforts, peaceful and tranquility with the most amazing deer, warthog and meerkat encounters. Thank you to Chris and Lauzaan for making our stay extra special! The place was extremely clean with sanitizers everywhere to ensure we were Covid compliant. Will definitely visit again for a longer stay.

Juan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Baie dankie vir die geleentheid om jul great plek te bewoon.

Ons was spyt dit was vir 1 nag. Ons sal beslis terug wees! Modern, gemaklik en gerieflik.

Jan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Comfortable, neat and spacious. Enjoyed our visit!

Amazing and very neat and spacious. Very friendly service from Laurika. Highly recommended.

Michele A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele A
Gesin met tieners

Fantasties, awesome en wonderlik!

Het ons tyd by Shades of Nature geniet en sal weer terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic, awesome and wonderful!

Just loved our time at Shades of Nature and will definitely be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Izel B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel B
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf in die natuur.

Dis 'n gerieflike huis met alles wat nodig is. Sal beslis weer Shades of Nature besoek.

Shades of Nature's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word grootliks waardeer en ons hoop dan indien u ons weer besoek dat u tydjie by Shades selfs beter sal wees as die eerste keer. Groete Chris

Shades of Nature
Rachel R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R
Besigheidsreis

Lovely place to stay.

Lovely clean place to stay. Would have been nice if towels were provided since this was a business trip and we had to go out and buy but otherwise everything else was perfect.

Shades of Nature's terugvoer

Dear Rachel, thank you very much for your feedback.
We noted your comment and will adhere to make sure that next time you visit lovely fluffy towels are available.
It's only a pleasure to have guests such as you.
Merry Christmas and a blessed New Year.

Shades of Nature
Anton L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Gesin met klein kinders

Fantasties. Kan nie wag om weer te besoek!

Dis 'n fantastiese, gerieflike huis met al die luuksheid wat nodig is. Hoop almal wat die huis besoek sal dit in goeie toestand nalaat.

Shades of Nature's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons het ook die voorstelle te harte geneem en hoop met u volgende besoek dat u, u verblyf by Shades meer sal geniet. 'n Gesëende en voorspoedige nuwejaar vir u en u familie.
Groete, Shades of Nature.

Shades of Nature
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-laan 3817, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2edf53b072ca3d4e73f75f0bd35698c8988a59066d85fca0e310e74226c7f91be692b5a6872cd8f92591a151da9149bda00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 16 5 1 5 3817 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.34821 31.79633
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!