Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades of Provence

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 24b, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shades of Provence is in die hartjie van die poskaartmooi Riebeek-Kasteel weggesteek en dit bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis wat die gevoel van die Riebeekvallei perfek vasvang.

Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-slaapkamers wat individueel of as 'n geheel bespreek kan word. Die huis kan ook in 2 ewebeeld-eenhede gedeel word. Vier van die kamers beskik oor 'n groot bad en stort en die ander 2 kamers het net 'n stort. Lavender Fields het 'n gesogte spa-bad. Die kamers word daagliks skoongemaak. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n slim-TV met sekere stroomdienste insluitend Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Daar is 2 goed toegeruste kombuise en 2 leefareas met 'n kaggel in elk. Die huis het ook 'n swembad vir warm somersdae.

Die gastehuis is met 'n omsetter toegerus wat gaste in staat stel om die TV's, WiFi en alle ligte in en om die huis tydens beurtkrag te gebruik. Om gaste se veiligheid te verseker, is daar 'n elektriese heining wat die perseel omring, laserstraalsekuriteit, kameras en 'n alarmstelsel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Geniet ontbyt by een van die vele goeie restaurante in die dorp. Gaste kan ook uitsien na die mooi platteland, ongelooflike kos en uitstekende wyn uit die vallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 83 resensies vir Shades of Provence
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fonteinstraat 24b, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shades of Provence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 24b, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916a1328589880250956fba721de7edbda55c51b327969df0bd14bbf4f4e707b15b1f2b124286ce6fc7462def708ff7f070e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 24B Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.385959478022 18.895705276127