by Shadowlands Gaste-plaas | LekkeSlaap
+52

Shadowlands Gaste-plaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Shadowlands Gaste-plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marita S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir natuurliefhebbers.

A.g.v. die droogte was daar nie water in die rivier nie maar die watergat was heerlik om op te roei. Pragtige omgewing en baie rustig.

Jonelle K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonelle K

Netjies, rustig en veilig.

Shadowlands bied 'n rustige atmosfeer met pragtige uitsig, net buite die dorp.

Cecil G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil G
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker gewees om daar te kuier en Karoo te beleef in oulike verblyf.

Jacques J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Gesin met klein kinders

Baie rustige atmosfeer, kinders het lekker rondgeharldloop, gespeel en geswem.

Blyblek was mooi, skoon en netjies, die gasvrou en gasheer, baie vriendelik en behulpsaam. Binnekant van kothuis is baie old school. Ou boks TV met gedeelde DStv, maar as jy rustigheid van 'n plaasatmosfer soek in 'n skoon en gereflike blyplek, absuluut die regte plek. Die kinders het dit baie geniet.

Candice S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

We had a very relaxing time at Shadow Land. They have canoes that you can also use in the lagoon. Nicely located near vineyards and the Cango activities.

Marissa M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer.

Akkommodasie was baie netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, sal definitief weer daar gaan bly vir 'n langer periode.

Andries O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries O

Netjiese, gerieflike, goed toegeruste en rustige oornag verblyf.

Baie vriendelike ontvangs, alles was in orde en werkend. Baie stil omgewing en gerieflik. Betsie het selfs kamers geruil om dit vir ons as groep nog meer gerieflik te maak.

Mark C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Gesin met klein kinders

Pleasant and comfortable.

Not having DSTV was a massive disappointment especially for the kids.

Candice G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi plek met lekker gasvrye eienaars.

Die kinders (4 en 1) het gedink hulle is in die hemel. Ons het gaan roei op die dam, geswem, pouvere opgetel en TV gekyk voor slaaptyd. Betsi en Anton is dierbare mense wat regtig 'n stukkie hemel op aarde geskep het.

Megan L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Megan L

Dit was lekker rustig.

Dit was lekker en ek sal weer daar bly. Netjies en skoon en rustig.

Yolandi V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

#Uncomplicated.

Wat 'n verrassing het op ons gewag na ons aankoms by Shadowland. Die cottage is pop-mooi! En die uitsig vat omtrent jou asem weg. Dit was 'n unieke ervaring - ons kan nie wag om weer daar te kuier nie!

Verena T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very neat, lovely and quiet place for a perfect relax with very quick approach to Outdtshoorn.

See stars.

Aliche V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aliche V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige atmosfeer.

Aircon in die huis was heerlik om die warm dae af te koel.

Geertje D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geertje D
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier en van die cottage gehou.

Ons was baie verras deur die ruim leefarea en die swembad. Pragtige plek om uit te rus. Hartlike ontvangs en informasie oor wat alles in die omgewing te doen is.

Suzelle K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye, gerieflike verblyf.

Shadowlands is 'n lieflike omgewing en Betsie en Anton gaan uit hulle pad om die verblyf so lekker moontlik te maak!

Marlene V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Ons het 'n week by Shadowlands gebly gedurende KKNK 2015.

Die akkommodasie is ruim, skoon en netjies met braaigeriewe en ontspanningsarea pragtig ingerig. Anton en Betsie het ons baie tuis laat voel. Die jongmense het die kanovaart baie geniet en my man en ek die rustigheid en pragtige omgewing. Ons beveel Shadowlands heelhartig aan. Dit is waarde vir geld met gasvryheid en hartlikheid in 'n pragtige omgewing.

Andries P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal weer daar slaap!

Aan te beveel. Gasvry! Genoeg om enige reisiger besig te hou.

Marinda K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Gesin met tieners

Baie aangenaam en netjies. Rustig op die plaas!

Sal dit aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Helene F - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene F
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik en skoon!

Ek beveel Shadowlands met graagte aan. Die plek was skoon en netjies en ruim.

Sam H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam H
Gesin met tieners

Tranquil and relaxing

We had a lovely couple of days at Shadowlands. Betsie and Anton Roets were the perfect hosts and the farm cottage was very large and homey. There is also a stunning private lake that you can explore with the canoes provided. We will definitely return every time we are in the vicinity.

Andre M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

It's a quiet and exclusive atmosphere here, perfect for a break away from the busy city life!

Basie M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon,veilig en privaat!

Die gashere is baie vriendelik.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OWE0OTY3LTU1YWQtNDk3My1iNDZhLTY1NjAwMzVmMjMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Onverwacht Crescent Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.625705 22.243041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem