Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shadowlands Gaste-plaas

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shadowlands Guest Farm is op ’n pragtige Karooplaas, net 3 km vanaf Oudtshoorn.

Verblyf word gebied in 2 gastekamers wat elk plek vir 2 gaste het, ’n kothuis met plek vir 4 en wat ’n slaapbank het, ’n wittebroodsuite wat plek het vir 2 gaste en ’n slaapbank het, en ’n klein huis met plek vir 4 gaste en ’n slaapbank het. Die 2 gastekamers deel ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n sitarea. Daar is braaigeriewe. Die eenhede kan saam bespreek word. Stompdrift-kothuis het ’n kombuisie met ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n sitarea en braaigeriewe is beskikbaar.

Klein Karoo Huisie en Kannaland-kothuis is vrystaande eenhede weg van die hoofhuis en die ander gastekamers, maar steeds binne loopafstand. Elke eenheid maak van gasgeisers vir die badkamers en kombuise gebruik. Klein Karoo Huisie het ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Albei die eenhede het ’n groot kaggel, lugversorging en buite-braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word, slegs vir hierdie 2 eenhede. Troeteldiere mag nie alleen in die kothuis gelos word nie en moet in hul eie beddens slaap en uit hul eie bakke eet.

Gaste kan die swembad, tuin en braaigeriewe geniet. Die eiendom bied gratis parkeerplek.

Gaste kan swem, stap, foto's neem en kanovaart op die Kamanassie-rivier langs die historiese Rooi Enon-formasies wat miljoene jare oud is. Die gastehuis is 4,6 km vanaf die Oudsthoorn-gholfbaan, 7,1 km vanaf Cango Wildlife Ranch en 7, 3 km vanaf Swartbergpas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Shadowlands Gaste-plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 10

Ligging

  • Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shadowlands Gaste-plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OWE0OTY3LTU1YWQtNDk3My1iNDZhLTY1NjAwMzVmMjMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Onverwacht Crescent Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.625705 22.243041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem