Shaka Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shaka Gastehuis is geleë op 6 Dion Road, Sandown Estates. Geleë binne die Sandton Sakedistrik. Dit is net 'n 5 minute se ry vanaf 'n groot verskeidenheid besienswaardighede soos die Sandton Konvensie Sentrum, Die Nelson Mandela Square, Die Village Walk, ens.

Gaste gaan tuis in absolute gerief in 'n pragtige, veilige omgewing met 'n rustige atmosfeer.

Benewens die B&B-geriewe het die gastehuis ook selfsorgfasiliteite. Ons het 4 "executive"-eenhede en 1 "executive"-selfsorgkothuis met 'n gesinskamer.

Pendeldiens na lughawe en omgewing, TRAVELEX is ook deel van ons diens.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shaka Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 340 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]