Shakala Village
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Koro Creek Golf Estate, Shakala Village, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shakala Village bied gerieflike verblyf in selfsorg-woonstelle op die Koro Creek-gholflandgoed in Modimolle. Koro Creek bied ’n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, ’n klubhuis en gholfwinkel. Daar is ook pragtige voetpaadjies waar gaste kan gaan stap of fietsry. 'n Verskeidenheid wild loop vrylik op en om die gholfbaan rond.
Verblyf word in 5 selfsorgwoonstelle gebied en elke eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis wat volledig toegerus is en ’n leefarea. Elke woonstel het sekere DStv-kanale en ’n privaat patio of balkon met ingeboude braaigeriewe. Van die eenhede is op die grondverdieping en van hulle op die eerste verdieping. Shakala Village bied ’n gemeenskaplike swembad wat gaste gerus kan gebruik.
Koro Creek-landgoed bied die Fairways Restaurant and Bar, ’n dagspa, tennisbane, voetslaanpaaie, bergfietsry, fietsry en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R33, Koro Creek Golf Estate, Shakala Village, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Shakala Village het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Koro Creek Golf Estate, Shakala Village, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom