Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalimar Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Shalimar Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ida R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon rustige blyplek.

Dit was 'n baie netjiese en skoon wooneenheid. Waarde vir geld. Die waaier het nie regtig die kamer afgekoel tydens die hitte nie, gelukkig het ons maar die deur en venster oopgemaak. Dit was ook 'n baie besonderse warm naweek. Hierdie plek is awesome en BAIE BAIE SKOON.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Excellent!

Shane was extremely helpful when we asked for a slightly earlier check-in time so we could get to our family event, and when we rearranged our check-out time. Everything was clean and tidy, and the unit had everything we needed. We will definitely recommend and choose to stay there again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in plek.

Alles is soos beskryf. Die gasheer het ons versoeke geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Besigheidsreis

Veilig, skoon en goed toegerus.

Die ligging van die gastehuis was naby waar ek moes gaan werk. Dit is naby winkelsentrums en nie te ver van die strande nie. Die straat is bietjie besig, maar dit het my nie gepla nie. Die bed/matras was van 'n goeie gehalte, soos die res van die toerusting in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang. Die plek is groot. Pragtig skoon. Het alles in wat jy benodig weg van jou huis.

Die slaapkamers bo is baie ruim. Pragtig skoon. Onder is die kombuis met al die nodige geriewe. Eetkamer, sitkamer en 'n stoep. Baie waarde vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en 'n veilige ligging.

Baie vriendelike personeel en ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vals advertensie.

Word geadverteer as 'n B&B? Kom daar dan is dit skielik self-catering! Nie net met 1 paartjie nie, maar 2 pare oor die naweek gebeur! Dan ook moet die 1 oor die ander 1 klim om van die bed af te klim en dan weer terugseil in die bed in. Dan word jy kamma 'n Continental ontbyt aangebied wat bestaan uit 'n croissant, kaas en stukkie kouevleis en tamatie!? Regtig!? Volgens die eienaar is dit die ander plek wat ontbyt gee? Nou hoekom word die verkeerde adres vir die kliënte gegee? Ek sal aanbeveel hulle maak seker van die adres en gaste se bespreking vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalimar Guesthouse se terugvoer

Dear Yvonne. As explained too you by both Lekkerslaap and ourselves you booked the Self Catering Studio Apartment that is not situated in the main guesthouse but has its own private entrance, fully functioning kitchen and Bathroom. This is explained on the website, We were under the impression you understood this explanation during the time of your stay? Regardless, we tried to make your stay as pleasant as possible by making you breakfast and taking it over to your unit ? Your Claim that this happened to two other couples over the weekend is untruthful as we only have the one Self Catering unit that you were staying in.

Shalimar Guesthouse
Joelyn M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joelyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was not home to open when we arrived.

Secondly, we paid for bed and breakfast, breakfast was not as per the standard. When I mentioned this to the host he told me breakfast is complimentary and I should take it as a blessing?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalimar Guesthouse se terugvoer

Dear Joelyn. Guesthouses have check in procedures, unlike Hotels. You received emails with our checking in procedures and times. This was to inform you that there will not always be someone at the Guesthouse to check you in after 18:00. As explained to you we unfortunately received the wrong mobile number for you and we were not able to get in contact to arrange times with you. We were hoping you would get in touch as requested on the emails. We only received communication from you at 19:00 once you already stopped outside the gate of the guesthouse. I was 37km away for a meeting but drove through as fast as I could to open and check you in. Our breakfasts are complementary so you don't pay for them. Sorry they are not up to your standards.

Shalimar Guesthouse
Johan W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Baie lekker gebly. Baie sentraal en naby alle besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quality accommodation at an affordable rate.

We had a fantastic stay at Shalimar B&B, the host Shane was super friendly and helpful and an all-around great person and the rooms were kept in a neat tidy condition. I would absolutely recommend this to anyone looking for a place to stay in Blouberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik sal beslis weer besoek.

Die uitsig was baie mooi en die en suite-badkamer is perfek. Die kombuisgeriewe is meer as genoeg mens voel sommer op vakansie. Die beste deel was dat mens kan 1 aand ook bespreek indien jy wil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed Cape Town and surroundings.

Traffic noise was terrible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Waarde vir geld en lekker spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyiswa Evelyn R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiswa Evelyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very comfortable because there was privacy, quietness and clean.

I loved the WiFi. Shane is responsive and communicates well. He made our stay very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasheer.

Die gastehuis is baie netjies, uitstekende diens ontvang. Sal definitief weer van die Shalimar B&B gebruik maak in die toekoms. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is vriendelik ontvang en baie gerieflike verblyf.

Sal enige tyd weer gebruik maak van Shalimar se verblyf. Was bekostigbaar. Plek is in ’n goeie toestand en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid en vriendelikheid was eersteklas en uit die boonste rakke.

Ons gasheer was wonderlik. Ons het so tuis gevoel en sal weer daar kuier in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gasheer en baie vriendelike diens.

Onder onaangename omstandighede het ons ‘n baie goeie tuiste vir die paar dae ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was everything we wanted it to be.

The place was neat and clean. The host was polite and forthcoming. The venue had all the convenience of a home eg TV, fridge, microwave, coffee machine, outside table and chairs extra blankets and a safe. The breakfast was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celest P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag verblyf.

Skoon en netjiese verblyf in mooi en gewilde omgewing. Ligging naby MyCiti-roete is 'n groot plus. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Dankie, adviseer asb kliënte betyds dat volle bedrag vooraf betaalbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline V

Gerieflik, gemaklik, netjies, vriendelik.

Dit was aangenaam genoeg vir ons om dit vir seker aan te beveel of self weer te gebruik in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Calvin M
Enkelreisiger

It needs some improvements, rooms very small.

No carpets, no heaters, it was very cold

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D
Gesin met tieners

Volledig toegeruste eenheid. Baie modern en uiters netjies.

Pragtige eenheid en volledig toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Vriendelike ontvangs. Die gasheer (Shane) het 'n heerlike ontbyt voorgesit in die gemak van ons eie eetkamer. Baie beslis aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en aangename ervaring.

Die eenheid was baie stylvol en goed ingerig. Die gasheer was baie aangenaam en het ons baie welkom laat voel. Sal definitief weer bespreek. Waarde vir geld die ontbyt was smaaklik voorberei. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V
Enkelreisiger

Netjies en stylvolle verblyf.

Die eienaar was baie vriendelik, die kamer was baie netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan L
Enkelreisiger

Everything you need.

Shane was super helpful and runs Shalimar B&B with a personal touch. The rooms are furnished smartly, very clean and everything is chosen for quality. Bathrooms, bedding and kitchen is impeccably clean and neat. The venue is kitted with everything you will ever need while on vacation or travelling on business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-straat 175, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQy1oqAbeKBPzxdhibWG1vsU30DsIFUz1qdSJyzsmgA1CM5GrIR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 175 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.827604481872 18.501008963631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem