Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Shalom
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan nie op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag inklok of uitklok nie. nie.
Die balans is betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
Troeteldiere is welkom.
'n Nie-terugbetaalbare deposito van R300 per troeteldier is betaalbaar tesame met die balans 7 dae voor die inklokdatum.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: 14:00 tot 17:00.
Vrydag: 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00 op die laaste dag van verblyf, tensy anders gereël. Ekstra koste van R200 per uur of enige deel daarvan sal vir elke uur gehef word indien enige eenheid nie teen 10:00 ontruim is nie. .

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a1242c31e5572f4d0b69656ec1ff50f0b49efc01dbbd8275b12f9dd6e1403843afe1edbc847822aaa33c49bc995db444fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.803860637969 17.899691160713