Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Shalom
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charl D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Saam met vriende

Comfortable, peaceful, relaxing.

We loved our stay at Shalom. Clean, well-equipped, and well situated. Comfortable beds. Inverter for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnis H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis H

Excellent in every possible way. Exceeded our expectations.

I took my 4 adult children to create a new memory as we lost my husband and their dad on 30/9/21. Shalom spoke what I needed to hear to confirm the right place. Our healing hearts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ornette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ornette D
Saam met vriende

Weelde en gerief.

Wat 'n ongelooflike tyd het ons nie in die huis gehad nie. 100% Ingerig vir loadshedding. Alles wat 'n mens nodig het, van die beste gehalte, was hier beskikbaar gewees. Ons het selfs blomme, wyn, vrugte, sjokolade en koekies gekry toe ons ingeboek het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met vriende

Goeie skakeling en ontvangs. Shalom goed geleë en binne 50m vanaf strand met see-uitsigte.

Goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Paternoster bied verskeidenheid aktiwiteite aan, moenie die Koelkamer Teater misloop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pcr V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pcr V
Gesin met tieners

Wonderful house very close to beach.

We loved Shalom. It's clear that someone has gone to some trouble to make sure. that everything one might need is available. Our only regret was that there were no thin pillows on the beds, for those that don't like to sleep on huge pillows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda N
Saam met vriende

Very nice location, close to beach, beautiful view.

We enjoyed our stay. The beach that is so close worked well as my son walk with difficulty. Quit area. Outside braai protected against the wind. Kitchen well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M
Saam met vriende

Het heerlik gekuier. Baie goed toegerus. Het aan al ons verwagtings voldoen.

Die veiligheidshek by die voordeur kon ons nie gesluit kry nie. Daar was een eetbord te min en die glas van die boekrak was gekraak, en met kleeflint vasgeplak. Die toiletsitplekke het rondgeskuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Absolutely magic! Hardly any wind, such a bonus. Luxury beds and enough bathrooms for everyone. Location to the beach is perfect.

Comfy home with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilda C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilda C
Saam met vriende

Amazing!

Plekkie was baie skoon en daar's alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, veilig en gerieflik.

Huis is goed ingerig - daar is alles wat jy benodig. Dis skoon en netjies. Gerieflik naby die strand geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C
Saam met vriende

We loved it.

We absolutely loved this little house and to be able to take our dog without any hassle was such a bonus. Its beautiful and clean, spacious with a really nice outside area and braai. The deck leading from the main bedroom upstairs is just amazing for views and a sundowner. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara P

Very comfortable in a wonderful setting.

Really enjoyed our stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie D
Saam met vriende

Heerlik, verrassend en ruim met alles wat jy nodig het.

Shalom was regtig verrassend. Ons het heerlik in die ruim huis wat uitsonderlik goed toegerus is gekuier. Dit is so na aan die strand dat ons moeilike stappers self kon afstap see toe. Ek sal definitief weer gebruik maak van Shalom en kan dit aanbeveel. Die heerlike komplimentêre mandjie was ook 'n verrassing. Die deposito van R1000 is ook binne 'n dag of twee terugbetaal. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met vriende

Droom akkommodasie.

Huis was baie netjies en skoon. Alles wat mens mag benodig is beskikbaar. Beveel beslis Shalom aan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en beste keuse ooit

Dankie vir al die bederfgoedjies met ons aankoms. Dit het die wegbreek vir ons baie spesiaal gemaak. Sal beslis graag weer in Shalom wil oorbly as ons Paternoster besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met tieners

Jy sal nie spyt wees nie!

Vreeslik lekker gekuier. Daar is alles en nog meer. Sal definitief weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanette M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met tieners

Stylvol toegerus en goeie ligging.

Uitstekende waarde vir geld. Ruim en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en gerieflike plek afgesien van gure weer. Kaggel het vergoed vir weer.

Shalom is goed toegerus vir 'n lekker, rustige wegbreek. Was baie lekker dat ons die woefie kon saamvat en die muisie onder die boot het haar baie vermaak. Baie lekker veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Fantasties.

Shalom is meer as net 'n vakansiehuis. Dis 'n tuiste. Daar is soveel sorg en aandag aan elke detail gegee. Absoluut 'n wonderlike ervaring gewees om daar tuis te gaan. Sommer net 'n hanetreetjie vanaf die strand. Het met 'n swaar hart daar weg gegaan. Shalom sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan G

Stunning and comfortable.

Must just watch out for the head of the darts club asking the homes for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga K
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Ligging lekker naby die see en uitsig van see pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C
Gesin met klein kinders

It was such a peaceful breakaway, and the house had everything we needed.

It felt like a bit of heaven on earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met vriende

Perfect setting. Spacious house with a lovely sheltered entertainment area. Also pet friendly.

Had a lovely relaxing stay with friends. Enough space for everyone to do their own thing. Only a 1 minute walk to the beach. Would definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo L

Die perfekte wegbreekbestemming en die perfekte vakansiehuis!

Dit het al ons verwagtinge oortref! Die huis was toegerus met alles waaraan jy kan dink plus 'n volle DStv-pakket en WiFi! Paar treë van die strand af met amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Shalom was marvelous and tranquil.

I was very pleased with the warm feel on arrival and the beautiful setting of the location of the home. The bottled water, wine and chocolate added a lovely touch to our arrival. The Shalom home is one of the best equipped homes from the kitchen, bedrooms, bathrooms and linens. We have visited quite a few accommodations in the are and Shalom is once of our favorites thus far and I would I would highly recommend it to any persons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met vriende

Lovely house situated well.

Stove not user-friendly. Bathrooms clean but shower downstairs not the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met vriende

Netjies, skoon, ruim en als wat jy benodig.

Sal enigetyd weer terug gaan. Elke sent werd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Saam met vriende

Die tydjie by Shalom was kos vir die siel.

Daar is niks beter as om met die klank van see te gaan slaap en wanneer jy wakker word, die see te kan sien, hoor en ruik nie. Die huis is uitstekend beplan, met die braai-area goed beskut teen die wind en 'n pragtige see-uitsig. Die huis is goed geleë, pragtig en baie goed toegerus. Ons het ons kuiertjie voorwaar geniet en hoop dat ons binnekort sal kan teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P

’n Wonderlike Kersvakansie in 'n asemrowende mooi Weskus-dorpie!

Shalom is 'n ongelooflike lekker kuierhuis met 'n uitstekende ligging, pragtige uitsig oor die see en baie goed toegeruste kombuis. Die linne en handdoeke is kraakvars en spierwit! Die huis is pynlik netjies en net n plesier om in af te pak en te rus! Die buitestoep en braai is die ideale kuierplek met familie en vriende en die tuin en ringmuur rondom 'n bonus om woelige kleuters of 'n klein hondjie veilig te hou. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans Fouie F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans Fouie F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Ons het saam met ons kinders van Australië vir drie dae in Shalom gebly. Alles was wonderlik. Die mense wat kom kla vir kos en geld bly maar 'n probleem. Steeds het ons lekker gekuier. Wonderlik vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti D

Baie mooi huis met mooi see-uitsig.

Die huis is goed toegerus. Wonderlik dat daar drie badkamers is. Lekker braai area beskut teen wind. Baie mooi huis en die see uitsig was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Shalom is wonderlike wegbreekverblyf. Ons het dit baie geniet. Huis is netjies, skoon en kamers baie gerieflik en beddens slaap heerlik. Kombuis goed ingerig en ons het die vuurherd ook geniet. See-uitsig van hoofslaapkamer is 'n bonus en ook binne loopafstand na die see toe. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yola F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yola F
Saam met vriende

Verwagtinge oortref.

Die eenheid was baie goed ingerig met baie goeie kwaliteit kombuisware. Plek is mooi skoon en jou veiligheid word na gekyk met eie alarm en hekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Benecke B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Benecke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and spacious - we loved it.

Perfect place. Neat. Romantic. Spacious. Loved all of it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek en ruim - ons was mal daaroor.

Perfekte plek. Netjies. Romanties. Ruim. Was mal oor alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met vriende

Baie nice plek.

Shalom is baie goed geleë en naby die strand. Die huis is great en baie goed toegerus. Die huis was skoon en netjies en die kliëntediens was puik. TV het ophou werk en dit is dadelik reggestel. Die beddens was gemaklik en komberse snoesig. Ek sal hierdie plek vir enige mens voorstel. As ek 'n opbouende kommentaar kan noem, sal dit wees om 'n tuimeldroër beskikbaar te hê. Handdoeke word nie gou droog nie veral hierdie tyd van die jaar. Hierdie is nie 'n noodsaaklikheid nie, maar slegs 'n voorstel. Ons het die tyd werklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Perfek!

Dit is 'n pragtige plek met alles wat nodig is en 'n uitsig oor die see. Ons het ons verblyf daar vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Netjiese woning met prag-uitsig. Die huis het als en is ten volle toegerus vir 'n heerlike vakansie. Die grootste bonus is dat jou troeteldiere welkom is, en daarom sal ek dit gereeld besoek. Enigste negatief is dat daar nie 'n lig in die braai is nie, maar dis al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B
Saam met vriende

Heerlik, gerieflik en ontspannend met als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Naby genoeg aan die see om dit te sien en hoor en vinnig te gaan stap op die strand. Alles was mooi netjies skoon. Alhoewel ons nie lank genoeg gebly het om dit te gebruik nie dink ek is dit wonderlik dat daar 'n kas met leesboeke en DVD's in is. Orals is ook tydskrifte in laaie en mens het regtig nie nodig om enigiets saam te bring nie. Tot haardroërs was daar en bonus was die WiFi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R
Gesin met tieners

Beslis 'n rustige, verfrissende naweek by 'n uithaler plekkie.

'n Naweek wat ons nie gou sal vergeet nie. Shalom is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig en afstand na die strand was die kersie op die koek, beslis 'n "weerkom" ervaring. Dankie aan almal betrokke vir 'n sielsverrykende naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard Z
Gesin met klein kinders

Good place.

Only washing machine is not allowed to be used.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a1242c31e5572f4d0b69656ec1ff50f0b49efc01dbbd8275b12f9dd6e1403843afe1edbc847822aaa33c49bc995db444fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.803860637969 17.899691160713