Seepunt Akkommodasie by Shalom Court 21 - Two Bedroom | LekkeSlaap
+12
+12

Shalom Court 21 - Two Bedroom

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 73, Shalom Court, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shalom Court 21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel in Seepunt. Die woonstel is uiters gerieflik naby winkels, restaurante, strande en die Seepunt-promenade geleë.

Die woonstel beskik oor travertynmure regdeur en dis modern en stylvol ingerig. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer- en eetkamerarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die badkamer beskik oor 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n yskas-vrieskas en 'n oond en stoof. Die woonstel is ook toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, linne en badhanddoeke.

Geniet die intieme balkon of die lugversorgde binnekant van die woonstel. Die woonstel is ideaal geleë om Seepunt te verken. Verder het die woonstel 'n hysbak en daar is 'n interkom in die woonstel. Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit die Bo-Kaap, Groenpunt-stadion, Seinheuwel, Tafelberg, die V&A Waterfront, strande, voetslaan, fietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Court 21 - Two Bedroom sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Shalom Court 21 - Two Bedroom
Netheid
3.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Regent-weg 73, Shalom Court, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Court 21 - Two Bedroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 73, Shalom Court, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ab806ab6d600df069057999156c9cfba8f8da98961aaf4fa47c987e4ce2175ad61c5f1bd2ceb5a0d9bac957ab13365a299b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 73 Regent Road Shalom Court 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921379464533 18.383137732744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za