Shalom Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Garden Cottage bied bekostigbare oornagverblyf in Robertson in die hartjie van die Roete 62. Die dorp is omring deur die Langeberge, pragtige valleie, eindelose wingerde en 'n lappieskombers van landbougrond.

Dié eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woning en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is elektriese komberse op die beddens.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n elektriese braaipan. Ander geriewe sluit 'n verwarmer, swembad, TV en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Robertson-wynlandgoedere, Vrolijkheid Natuurreservaat, Robertson-gholfklub, perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in.

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom Garden Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false