LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shalom Garden Cottage | LekkeSlaap
+19

Shalom Garden Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 56, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Garden Cottage bied bekostigbare oornagverblyf in Robertson in die hartjie van die Roete 62. Die dorp is omring deur die Langeberge, pragtige valleie, eindelose wingerde en 'n lappieskombers van landbougrond.

Dié eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woning en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is elektriese komberse op die beddens. Bedlinne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n elektriese braaipan. Koffie, tee, suiker, melk en filterwater word voorsien.
Ander geriewe sluit 'n verwarmer, swembad, TV en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Robertson-wynlandgoedere, Vrolijkheid Natuurreservaat, Robertson-gholfklub, perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Garden Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Shalom Garden Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 56, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 56, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYzQwMGU5LWM5YTYtNGI2Ny05NmE1LWI1MDU3YjYxNmM5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 56 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.800362 19.88019
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!