Shalom Guest Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Guest Suite is in Lochnerhof in Strand en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby die strand sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié oopplanwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat dit ideaal maak vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe met melk, suiker en beskuit.

Daar is 'n TV met Showmax en komplimentêre WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier.

Veilige onderdakparkeeplek is reg voor die deur beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom Guest Suite sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom Guest Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false