Shalom in Arniston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom in Arniston is ’n gerieflik gemeubileerde huis vir tot 6 gaste.

Die huis het 3 slaapkamers wat elk ’n dubbelbed het en ’n badkamer met ’n bad deel. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het ’n stoof en oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n yskas en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die sitarea het ’n TV en gaste moet asb. hul eie dekodeerders en slimkaart vir DStv saambring, ongelukkig het ons nie PVR-koppelpunte nie. Gratis kanale is wel beskikbaar.

Die leefarea lei na ’n stoep met ’n buitebraai-area. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Die erf is egter nie omhein nie. Let daarop dat die huis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir bejaardes of gaste wat moeilik loop nie.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston bied verskeie doendinge soos verskeie restaurante, swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik en veel meer. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel of die Waenhuiskransgrot besoek

Slaapplek

'n Bespreking by Shalom in Arniston sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom In Arniston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 021 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za