Illovo Beach Akkommodasie by Shalom Leane | LekkeSlaap
+11
+11

Shalom Leane

Selfsorg
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 3, Illovo Beach, Kingsburgh, 2160, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shalom Leane is 'n selfsorgwoonstel in Illovo Beach, 'n kusdorpie suid van Kingsburgh. Die kompleks bied lieflike uitsigte oor die strandmeer sowel as die see en is binne maklike bereik van veilige swemstrande, winkels, restaurante en talle besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart. Die eenheid het bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV met DStv, en dit lei na die omheinde patio waar gaste kan ontspan en 'n uitsig oor die strandmeer geniet. 'n Wasmasjien en parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, hengel, gholf, voëlkyk en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Leane sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • William Brown-weg 3, Illovo Beach, Kingsburgh, 2160, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 3, Illovo Beach, Kingsburgh, 2160, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5114f643d578e4dd8b45b1724fc30fe7274da353ebac7979d3a3cc89d8a7f6a54ce62067cfbf8d8dfc9c4266a715c826acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 3 William Brown Road Illovo Beach 2160 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.111915788797 30.84839139079
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za