Mid-Illovo Akkommodasie by Shalom Line | LekkeSlaap
+29

Shalom Line

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-straat 15, Ships Ahoy 42, Illovo, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shalom Line bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Illovo Beach.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Ander geriewe: gemeenskaplike braaiplek, sekere DStv-kanale, wasmasjien en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing: swem, visvang, hengel, gholf, voëlkyk en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Line sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Shalom Line
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • William Brown-straat 15, Ships Ahoy 42, Illovo, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shalom Line het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mid-Illovo KwaZulu-Natal
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-straat 15, Ships Ahoy 42, Illovo, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p4kh5DF7shPm87ZHPq0CVSH0x2NfWNZ1c9ETTPyY4L7d2rM5L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 15 William Brown Street Ships Ahoy 42 4155 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.112497 30.849118
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za