Shalom Mizpah

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Mizpah is 'n selfsorgkothuis net so entjie vanaf Greyton. Ons bied privaatheid, stilte en 'n lieflike, groot tuinarea.

Ons verblyf bied slaapplek vir 2 gaste in 'n 2-enkelbedkamer en daar is 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei.

Shalom Mizpah se sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met plaaslike kanale en volledige DStv. Hier kan jy heerlik buite braai en Greyton se natuurskoon geniet.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom Mizpah gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false