Kleinmond Akkommodasie by Shalom Self-catering | LekkeSlaap
+13

Shalom Self-catering

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelhoutlaan 25, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Self-catering is in Kleinmond in die Wes-Kaap en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en die strand. Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel woon.

Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n dek met ingeboude braaigeriewe en 'n tafel vir 6 gaste. Die dek bied 'n pragtige see- en berg-uitsig. DStv en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Shalom Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Geelhoutlaan 25, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelhoutlaan 25, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzS8uEoqdnYj1MiJOa0PgNtogeBNbKRyfsSxORuKJL5J9iktLHZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Geelhout Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 11:00 -34.334215710809 19.038467008598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za