Wilkoppies Akkommodasie by Shalom Shaleem | LekkeSlaap
+6

Shalom Shaleem

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Shaleem is in sentraal in Klerksdorp geleë, naby Life Anncron Hospitaal en Wilmed Park Privaat Hospitaal.

Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens.

Daar is ingeboude kaste, ’n tafel met 2 stoele, 2 leunstoele, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv en veilige parkeerplek.

Die perseel is sowat 700 m weg vanaf verskeie restaurante en kruidenierswarewinkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Shalom Shaleem sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Shalom Shaleem
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hertzenbergstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Shalom Shaleem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzenbergstraat 27, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhgUEABXQGWO6vM7kqCFaxe4PWpKvoq7xMnnaXdUx8CfUqkQFCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 27 Hertzenberg Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.836438840584 26.669867176116
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za