Shammah On the Valley Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shammah On the Valley Guest House is in Newton Park, Port Elizabeth geleë en bied lieflike uitsigte en die natuur se geure in die Baakensvallei. Dié gastehuis is naby die Cape Road-sakekern, winkelsentrums, 'n hospitaal, gholfbaan en is net 10 km se ry vanaf die lughawe.

Verblyf word gebied in 'n Deluxe-kamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed, of in 'n Standaardkamer met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed met die opsie om 'n driekwartbed by te voeg.

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shammah On The Valley Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false