Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamrock Arms Gaste Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde Laan 69, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shamrock Arms Guest Lodge bied verblyf met rustige atmosfeer en heilsame kos in die prentjiemooi Waterval Boven in Mpumalanga geleë. Dis outentiek Victoriaans en gerieflik modern en dateer uit 1894.

Verblyf word in kamers gebied met hul eie ingang, koningingrootte- of koninggrootte-beddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad of ’n stort. Die kamer het elk WiFi, DStv, lugversorging, elektriese komberse is op versoek beskikbaar, daar is ’n eerlikheidskroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n elektroniese kluis

’n Hartlike, tuisgekookte aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook ’n lekker kroeg waar gaste kan ontspan en 'n goeie verskeidenheid Suid-Afrikaanse wyne geniet.

Die lodge is slegs twee en 'n half uur se ry buite Johannesburg wat dit perfek maak vir sakereisigers of vakansiegangers onderweg na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Swaziland. Shamrock Arms is ook die perfekte basis vanwaar gaste baie interessante plekke en besienswaardighede in Mpumalanga kan verken. Jou gasheer, Terry, is 'n gekwalifiseerde toergids en sal raad kan gee oor enige uitstappie wat jy beplan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Shamrock Arms Gaste Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Derde Laan 69, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Shamrock Arms Gaste Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Derde Laan 69, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMzM0MTdmLTlmODItNDc5OS1hMTQyLTA3N2Y3YzljYzUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 68 3rd Avenue Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.642996546149 30.330762863159