Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamwari Riverdene

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R22 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shamwari Riverdene is 'n gesinsvriendelike oord op die Shamwari Private Game Reserve met alles ingesluit. Dié oord is die tuiste vir Afrika se Groot 5, malariavry en in die Oos-Kaap geleë.

Verblyf by Shamwari Riverdene beskik oor 9 individueel versierde skakel-suites. Elke ruim suite het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke suite het lugversorging, 'n TV met sekere satelliet-kanale, elektroniese kluis, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt en ander fynproewersmaaltye word ingesluit en bedien in die hoofeetarea wat ook 'n kroeg met voorraad het. Die hoofarea van die lodge het WiFi, 'n welsynsentrum wat skoonheids- en masseringsbehandelings bied, 'n boetiek-geskenkwinkel, 'n sitkamer, swembad vir kinders en volwassenes en 'n boma met 'n vuurpit met 'n uitsig oor die watergat, waar verskeie diere gereeld rondloop.

Daar is ook 'n kinderklub en avontuurspark met toesig. 2 Wildritte word ook by die tariewe ingesluit, met 'n ervare wildbewaarder wat insiggewende en waardevolle inligting oor die fauna en flora gedurende wildritte en voetslaan sal verskaf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R22 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R22 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANgLdhPRgvOg9AVcCZUK4nIzFywVsg2o7ovoSDDFDNxh4j9xu5u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 850 per nag, vir 2 mense Shamwari Private Game Reserve Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.490499949991 26.047857058289