Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shan C

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Shan C is 'n lieflike selfsorggastehuis op die seefront in Wildernis en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dié gastehuis bied gerieflike kamers wat elk toegerus is vir basiese selfsorg en 'n tuin- of see-uitsig bied.

Daar is 5 kamers wat elk 'n stoep het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n waaier, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het verhit-en-eetgeriewe, insluitend ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel en wasbak vir opwas.

Die gastehuis bied braaigeriewe en 'n lieflike swembad. Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge in die area wat kanovaar, hangsweef en perdry insluit. Shan C is die ideale basis vanwaar gaste die res van die Tuinroete kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Shan C
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shan C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin 51, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f878f1ceed5df49d15199a66367634f65d4e5617d44db0ab4531f5ed5e1888f23d247a1b090a7d1ae1d0e9f7883d886baba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 51 Die Duin Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995916941335 22.591836154461