Shandon House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shandon House is 'n Franse Provensaalse huis in Parkmore, Sandton en bied 'n keuse tussen lieflike kamers.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n privaat badkamer.

Gaste deel die gebruik van die huis se leefareas en die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is ook 'n knus kaggel. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar.

Die stoep is ingerig met 'n sitkamer en eetarea en het 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan in die swembad afkoel. 1 oop parkeerplek per kamer is beskikbaar.

Shandon House is 5 km van Nelson Mandela Square en Sandton City-winkelsentrum af en verskeie kunsgalerye en restaurante kan in die omgewing gevind word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shandon House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za