Shangri-la @ Kruger

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Beskrywing

Shangri-la @ Kruger is 'n pragtige selfsorghuis wat in Marloth Park, 'n bewarea aan die oewer van die Krokodilrivier, geleë is. Die dorp is 'n kort entjie se ry buite die Krugerwildtuin.

Shangri-la bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers en het 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed én twee enkelbeddens het. Albei badkamers het 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n gesinseenheid op die tweede vloer met sy eie badkamer en sitkamer. Die gesinseenheid, hoofslaapkamer en sitkamer het 'n lugversorger. Let wel dat slegs die aantal persone op die bespreking met aankoms toegelaat sal word.

Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien en ketel. Die eenheid het 'n braai-area, lugversorging, plonspool en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien, daar is egter net een toesluitmotorhuis.

Doendige soos wildritte, voëlkykery, vierwielerfietsry, stap, bergfietsry en 4x4-roetes kan geniet word in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shangri-la @ Kruger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R810 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za