Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La Country Hotel & Spa

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 111

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 74 resensies vir Shangri-La Country Hotel & Spa
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jean G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jean G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not too bad.

Nice, friendly staff. Unit requires general maintenance. The plug was broken and hazardous. The toilet leaked, and the bedside drawer was broken. The food was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bespreking wat op 28/3/2023 gemaak is was nie op hulle boeke nie.

Was baie teleurgesteld, die staande water in damme het baie gestink en meubels in kamer was stukkend. Badkamerdeur kon nie toemaak nie. My bespreking wat ek al die 28ste Maart gemaak het was nie op hulle boeke nie en ek het soos 'n gek gevoel. Moes meer as 'n halfuur wag vir hulle om dit op te spoor na 'n 300 km rit daarheen. Regtig baie ontevrede met die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangslokaal is baie mooi, maar die res van die hotel en kamers moet opgegradeer word.

Die tuine en kamers is nie op standaard nie en kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie John vir jou terugvoer.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M

Place is cool and nice, food is excellent and good customer care.

We still need some playing equipment and extra swimming pools, game drives and braai areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you Lucky, for your review. We value your suggestions.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Swak diens.

Met aankoms 15 min gewag vir iemand by ontvangs. Moes vir ander kamer vra omdat die bad se emalje begin opdop. Aandete het hulle nie beesstertpot soos op A-la-Carte menu beskikbaar gehad nie. Bed en ontbyt was vooraf betaal. Eerste ontbyt arriveer yskoud en gestolde vet op die bord. Mens kan dit nie eet nie. Volgende aandete eerder nie gewaag nie. Volgende ontbyt ook nie geneem nie. Onsmaaklike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Jammer om van jou ervaring kennis te neem Sanet. Ons rapporteer jou terugvoer aan die bestuur en die kombuis span. Ongelukkig gebeur dit somtyds dat party van ons spyskaart items uit voorraad is. Ons sal seker maak dat indien dit so is dat die kelners ons gaste sal inlig vooraf.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Dr Andre D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers skoon en netjies maar badkamer defnitief nie 4 ster nie. Kamer is baie donker en ligte baie swak.

Het baie gesukkel om klaar te kry die oggend omdat ons niks kon sien nie. Ligte in kamer uiters swak. Badkamer skoon maar definitief nie 4 ster werd nie! Ons het die buffet ete gekies vir aandete omdat dit redelik uit die dorp is en dit was uiters swak! R165 per kop betaal vir pap, sous, varkwors, droë stukkie hoender en taai chuck wat gebraai was! Al positief daar uit was dat die pap en sous baie lekker was en die kelner kry 'n 5 ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Ons neem kennis van jou terugvoer Andreas, en sal die terugvoer met ons bestuur deel.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Robyn D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn D
Saam met vriende

Oortref verwagtinge.

Wonderlike plekkie in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly om te sien dat jy jou tydjie by ons geniet het.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Laruchelle G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Laruchelle G

Teleurgesteld in die kamer, nr 21.

Area by swembad was vol rommel. Restaurant se aandete is nie goeie waarde vir geld nie. Personneel is aangenaam. Lugversorger het verskriklik geraas gemaak, miere op die bed elke aand en terwyl ons geslaap het. Nie 4 ster nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Ons is jammer om van jou ervaring te verneem en sal ondersoek instel.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Rodney B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

Very quiet and relaxing. Great food. The room we were placed in was very old and did not feel clean. Can really do with an upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you for your comments Rodney.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Shanie O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shanie O
Enkelreisiger

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt is gemiddeld.

Ek het die Executive suite gehad en daar is heelwat instandhouding wat gedoen kan word. Die een stoel in die ingang se bekleedsel is stukkend - die teëls in die stort en grout het aandag nodig. Die wasbak waar dit teen die muur kom het beslis ook aandag nodig. Die matte het kolle op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis van die probleem areas en sal dit dringend onder die aandag van bestuur bring. Ons is tans in die proses om alle kamers met matte oor te teel en beoog om die projek in die volgende jaar te voltooi. Vanaf 1 Desember sal ons ook ons ontbyt aanbieding vermeerder na gaste se aanvraag om 'n groter verskeidenheid aan te bied.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Betty M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betty M
Saam met vriende

On arrival the staff were welcoming.

Their meals are recommendable and tasty. Their courtesy is well appreciated. Really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you Betty for your lovely compliments. Please visit us again soon.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Ingrid H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid H
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid waarin ons was, kan doen met 'n paar nuwe matrasse. Ontbyt was baie goed. Die tuine is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Ingrid .
Ons neem kennis hiervan en sal dit bespreek met die span.
Ons is bly om te hoor julle het die ontbyt geniet en ook die tuine.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Lynette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Netjies, ruim.

Pragtige plek met ruim kamers. Baie lekker ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering en komplimente Lynette.
Kom gerus gou weer.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Corlé G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corlé G
Gesin met klein kinders

Agteruitgang.

Moes eens op 'n tyd 'n paradys gewees het, maar het ongelukkig baie verval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Ons is jammer om te verneem van jou ervaring Corlé.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Tharien V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer

Silwerskoon, fantastiese ontbyt en vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en netjies met vriendelike en behulpsame personeel en die ontbyt was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Tharien, ons is baie bly om van jou ervaring te hoor.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Celeste S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Celeste S
Gesin met klein kinders

If it weren't for the very friendly, professional staff, this hotel would be very unpleasant considering it is rated as a 4 star hotel.

The hotel has a lot of potential, but unfortunately in some areas it is rather dilapidated. Most things in our room could have just been cleaned with a feather duster, water and soap. It is quite disturbing to have to stir my coffee in my room with a plastic spoon, seeing that it is rated as a 4 star hotel. The staff were exceptionally helpful and friendly. The restaurant was very overpriced, but the delicious breakfast was very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you Armand for your feedback. We will look into the comments provided.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Sophie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sophie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap.

Een aand oorgeslaap, die kos wat in die restaurant bedien word is regtig baie goed. Die eienaar is fenomenaal met sy kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Sophie vir jou komplimente.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Adrè S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adrè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie teleurstellend! Kamer lyk glad nie soos op die fotos nie!

Die terrein was oral met rommel bestrooi. Die asbakkie op die stoep voor die kamer was vol sigaret stompies. Die kamer oor die algemeen was stowwerig en die bad was vuil. Die bed was baie ongemaklik en daai matras moes al 5 jaar terug vervang gewees het. Hulle sien my nie weer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Ons is jammer om te hoor van jou ervaring Adrè. Ons sal beslis ondersoek instel rakende die rommel en asbakkie.
Ons neem kennis van die matras en sal kyk hierna.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Johann D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dit is 'n mooi en lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Johann vir jou terugvoer.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Wian C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net goed genoeg vir oornag.

Definitief nie 4-ster nie. Mat vuil met onaangename reuk in die kamer. Bed ingeduik. Badkamer donker en beknop. Beperkte DStv-kanale. Kort beslis opgradering. Ontbyt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Wian vir jou terugvoer. Ons is tans besig om ons hotel kamers op te gradeer en vervang alle matte. Ons is jammer dat jou ervaring van Shangri-La nie op standaard was nie. Ons neem kennis van die punte wat genoem is en sal verdere ondersoek instel. Ons is verheug dat jy ons ontbyt geniet het.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Lianie E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lianie E

Glad nie wat ons verwag het nie. Nie die plek vir ons nie.

Ons het in die aand aangekom. Die pad na ons kamer, parkering en paadjie om te loop na die kamer was alles pikdonker. Geen lig in sig. Ons het baie onveilig gevoel. Kamer was oortrek van muskiete. Toilet het gestink en gelek. Ons het 21:30 gebel vir kamerdiens (ons kon nie in die donker eetsaal toe loop nie, baie donker en onveilig). Daar is vir ons vertel dat ons nie kon bestel nie, want die kombuis maak 22:00 toe. Sonder aandete gaan slaap. Sal beslis nie weer daar oorslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Goeie dag Lianie,

Dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te verneem van u ervaring en neem dit op met die hotel bestuur. Daar is genoegsame beligting op al ons paadjies. Ons het ook sekuriteit wat die perseel patroleer. Ons is baie besorgd oor ons kliente se veiligheid en het alle moontlike opsies gedek hier in verband. Die kamer se netheid en fasiliteite sal opgeneem word met die span wat verantwoordelik was vir die kamer. Ons restaurant se kombuis maak reeds 8:30 toe saans vir laaste bestellings, alhoewel die restaurant oop bly terwyl gaste by ons eet na die afsny tyd. Ons sou u graag van hulp gewees het indien u ons verwittig het dat u ongemaklik was met die donker en die paadjie na die restaurant. Ons is jammer dat u ervaring nie goed was nie.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V
Saam met vriende

Baie baie tevrede.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Jul sal my weer sien. Hou so aan om goeie diens te lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Almarie. Ons waardeer die kommentaar en sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Maryke S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Maryke S
Gesin met klein kinders

Teleurstellende verblyf.

“Executive family room” was baie teleurstellend. Reg bokant die kombuis, ‘n shebeen en “veranda”. Musiek speel hard van 06:00-22:00. Kombuis begin 06:00 geraas maak. Matrasse deurgeslaap, geen badkamerkaste of slaapkamerkaste. Die spesifieke verblyf is beswaarlik 3 ster. Ons het nie die tweede aand oorgebly nie, eerder huistoe gegaan. Het dit onder bestuur se aandag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Maryke vir u terugvoer. Ons bespreek die saak met erns met die personeel.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Chris V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, bekostigbare verblyf, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Ontbyt is besonder goed. Kamers is netjies en skoon, maar kort bietjie opnapping. Badkamers ongelukkig beknop en donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Chris vir jou terugvoer. Ons is tans besig om al ons hotel kamers op te gradeer. Ons is ook bly om te verneem dat jul ons ontbyt vreeslik geniet het.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Chantelle J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Enkelreisiger

Baie rustig.

Ek het dit vreeslik geniet. Die rustigheid en tranquility. Kamer was baie mooi en die ontbyt vreeslik lekker. Die mense baie vriendelik. Sal plek definitief aanbeveel. Nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie Chantelle vir jou terugvoer. Ons deel graag jou kommentaar met die span wat verheug sal wees.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Neels S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, personeel baie behulpsaam.

Goed geleë, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal enigetyd aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Cj, vir jou terugvoer en komplimente. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Marian S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian S

Gerieflik en mooi, met heerlike kos.

Dit is pragtig, ons is vriendelik en professioneel behandel, ontbyt was heerlik. Ons beplan om terug te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Marian, vir jou mooi woorde en komplimente. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Karen M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig iets besonders.

Sal dit definifief aanbeveel en gaan weer daar oor bly. Rustig en lekker plek om te ontspan. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Karen vir die terugevoer.
Ons is baie bly om te sien dat jy jou tydjie by ons geniet het.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Deidre S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deidre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker omgewing.

Het ‘n baie goeie nagrus gehad. Die natuurskoon is pragtig en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Deidre, vir jou terugvoer.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Malisca C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malisca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi, rustig en perfek vir mense wat wegbreek van die stadslewe.

Dit was die perfekte wegbreekplek. Dis still, rustig en die reuk van vars lug 'n bonus! Die kliëntediens was tops, ons kelner vir die hele naweek was Andrew, hy was vriendelik, vinnig en Afrikaanssprekend. Al wat ek sou verkies het was 'n yskas in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Malisca vir jou terugvoer. Ons neem kennis van jou voorstel en deel ook graag jou kommentaar met die span.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, maar sal nie weer soontoe gaan nie.

Ons het 'n lekker kamer gehad, goeie uitsig, en goeie kos, ons handdoeke was nie 100% skoon nie, en daar was ou teesakkies in die ketel toe ons dit die volgende oggend wou gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning dat die handdoeke nie op standaard was nie en ook vir die ketel wat nie skoongemaak was nie. Ons neem dit op met die relevante personeel.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Jean-pierre M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jean-pierre M
Saam met vriende

Over pricing of rooms.

I cannot believe that the room we stayed in was a 4 star room!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you for your feedback. We are currently upgrading our entire property, and although the bedroom you stayed in is not 1 of our newly completed rooms, all of our rooms should still be on our 4-star standard. We apologize for your experience and will investigate this with the relevant departments.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Wilma V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie 4 sterre werd nie.

R900 per persoon per nag is buitensporig. Geen variasie op restaurant-spyskaart nie. Geen warm water in kamers nie. Baie ongeorganiseerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie Wilma, vir jou terugvoer. Ons neem dit op met die span om te ondersoek hoekom daar probleme was tydens jou verblyf.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Clerise R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Clerise R
Saam met vriende

Die verblyf lyk glad nie soos die foto's nie.

Glad nie soos wat ek gedink het dit gaan wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Die kamer was baie muwwerig ... dit het geruik asof die plek lank toe gestaan het, en dat daar 'n waterlek was. Daar was muskiete orals in die badkamer. As die mense langsaan stort dan hoor jy die suig van die drein in ons stort. Die ontbyt was lekker. Die spa is slegs een kamer en glad nie professioneel nie, die behandelings is ook heeltemal oorprys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H
Gesin met tieners

Stilte, rus en vrede, pragtige tuine. Aan te beveel!

Naby genoeg en ver genoeg van Gauteng - pragtige oord vir kopskoonmaak en lekker wegbreek vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamers was glad nie op standaard nie. Die meubels was stukkend en die matte in die kamer was vuil. Dit het die nag begin reën, ons badkamer was onder water as gevolg van 'n lek in die grasdak. Die hoofgebou en die sitkamer en restaurant was baie mooi, maar dit is meer gelyk aan 'n 4-ster, maar die res was maar bietjie grillerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Ons is baie jammer vir u ervaring. Ongelukkig was ons deur 2 verskriklike groot donderstorms getref wat baie skade aangerig het. Ons neem kennis van die kamer kommentaar en dit aandag aan gegee.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Cassie L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Ons het dit baie geniet. Die diens en die kos was baie goed. Dis 'n lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Elsje V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shangri La in die winter is koud. Veral die kamers en badkamers was vreeslik koud.

Die aandete-spyskaart was beperk (veral as jy 'n paar aande daar gaan oorbly) en die wynpryse buitensporig. Die personeel in die restaurant was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Ons kan met graagte noem dat ons 'n nuwe menu bekendgestel het waaroor ons gaste gaande gaan wees. Ons neem kennis van die klagte oor die kamer maar kan ook deel dat ons lugversorging in die kamers ook gestel kan word om die kamer op te warm.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Elsie D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing!

Twee persone verdien spesiale komplimente: Jackson by ontvangs die Saterdag aand en Kate wat tafelbediening gedoen het by ontbyt. Jackson moet permanent op ontvangs wees - sy persoonlikheid is absoluut so uitnodigend, jy wil soontoe terug net om met hom te gesels. Kate was baie professioneel in haar optrede en sy verdien 'n bestuurspos in die spesifieke area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoer Elsie. Ons sal seker maak dat Jackson en Kate u komplimente ontvang. Ons is verheug dat u die tyd by ons geniet het.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Iris L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delicious food, clean accommodation and excellent service from staff members.

Loved the spacious gardens and the cosyness of the interior. Our only complaint would be the generator's noise which ran day and night and affected the quietness of our bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Thank you for your review. We take note of your feedback about the generator and apologize for the inconvenience it had caused during your stay.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Raymond K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shangri-La Country Hotel & Spa se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer Raymond, ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.

Shangri-La Country Hotel & Spa
Linda P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met vriende

A beautiful peaceful place, country living with style.

We loved our stay, we were treated like celebrities. Thabo was so attentive, thank you. Ouma Emie had a challenge to get to the dining room through the disability entrance, it took her a hour to reach the door from the car. The next morning she has the sense to order in breakfast, but would have enjoyed being with myself and my brother. An idea would be to have two or three Golf cars for these people. We will come again and hope that we meet Thabo again. Thanks for a lovely time. Linda (Lynne) Adrian and Emmie Pieterse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tropical scenery and a great Hotel

Just an hour and a half out of Johannesburg you will find this gem very close to Bela Bela. Fall in love with the decor and tropical feel of the garden and pool. You will be tempted to just relax and forget about everything. This is more of an adult breakaway as kids soon become restless. Fortunately very close to other family hot spots. Very beautiful wedding venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obie N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Obie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek lyk mooi, maar kamers kort aandag.

Die plek het baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelius B

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel is uiters vriendelik en baie behulpsaam.

Wat 'n pragtige, rustige plek! Ons beplan om weer Shangri-La Country Hotel te besoek en oorweeg dit as onthaal venue vir ons troue in 2014. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Die restaurant is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer R

Good

Very good service, nice location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellville W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mellville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietsie anders.

Dit was 'n absolute unieke ervaring. Die personeel het ons soos konings behandel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryann G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann G
Saam met vriende

Staff were extremely polite and helpful as we arrived late - they went out of their way to assist

The fact that the staff were prepared to serve us a late meal in our room at no extra charge was amazing - the food was fantastic as well as your breakfast - serve all round was terrific - staff were polite and accommodating - the only issue was finding your establishment from Warmbaths we felt there was not enough signage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sammy N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy N

Awesome Venue

Our one night stay-over was a pleasure. Would recommend them to family & friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette D

A very pleasant place to start a tour of Limpopo Province.

Arrived in the dark, but once we found our rooms they were lovely. The staff were helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings and friendly service.

The rooms could have been better equipped - more towels, products, candles for the candle holders and someone to show you to your room especially when it's dark - we didn't have a torch and our outside light was not on, so we walked around looking for the room, but all in all we really enjoyed our stay (nice memories).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing maak groot bydrae tot die totale ervaring

Onderhoud kan opgeknap word in die kamers. Geraas in kroeg is steurend aangesien die atmosfeer in restaurant romanties is met rustige musiek.. Iets wat mense van die stad geniet en waardeer. Slaapkamers gerieflik en matrass is goeie gehalte. Algeheel n heerlike ondervinding..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshini J - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roshini J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and relaxing

My stay and Shangri-la was very relaxing . Staff are very friendly and helpful. Had a tragic moment at home whilst at Shangri-La the last night and must say that staff was very accommodating. Will definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff were very pleasant and helpful. We had a super time there. Definitely 5-star treatment

Every time a staff member walked passed they would ask if everything was still satisfactory. This was really a wonderful stay and would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D
Gesin met klein kinders

Het net 1 nag geslaap, vroeg gery, maar kinders het gebly en geniet.

Die eenheid waar ons gebly het, is lekker ruim. Sal seker een of ander tyd opgegradeer word. Die ontvangsarea is baie gesellig en ons hou van die oudhede en geskiedenis wat daar uitgestal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super Fantastic

Very friendly people all over, Joey went the extra mile for us and there were always fire in the fireplaces to provide atmosphere. Food was outstanding. Sad that pool was under repair. Would have been nice to sit next to pool with cocktails and appreciate the view. Keep up the good work!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marien L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet

Quiet and peaceful. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisabeth V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elisabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time, very relaxing pleasant weekend

Great: Fairytale garden; exceptionally friendly polite helpful staff, for all the staff members we met. Lovely decor in public areas, very eclectic, not your usual boring hotel furnishings. Outstanding food, great service, a meal I ordered was not available; there was a huge wedding that day, the chef came to talk to me and prepared a special meal for me! The little welcome messages in the room are a nice touch. Enjoyed the monkeys and the cats in the garden. Nice area with lots of things to seen. Not so great: The rondavel we stayed in smelt strongly of damp / mildew. The bath looked like it had been re-enameled, and a layer was peeling off, the surface is very rough and gives the impression of not being clean, in my opinion it should be replaced. The rondavel had no privacy at all, we had to keep the curtains front and back closed, maybe a screen or lace curtains or blinds would help, with the curtains drawn it is very dark. Otherwise, a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, food was delicious, staff are very friendly. Will be back

Was a very relaxed break. Food was delicious. Staff at reception and in restaurants and deck were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Enkelreisiger

Well done and very laid back

I would most certainly recommend any one to give it a try as I have already told most of my friends and family about the Shangri La Country Hotel. It's the best accommodation I've been to in a very long time. Well done and keep up the good work and say thanks to your staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica F - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want to rest this is the place!

Very quit. Staff friendly and very helpful.Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie B - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay was good. No hot water in the room on the morning of 3 April.

Once all renovations have been completed, it will be back to its former status.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle K - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merle K
Gesin met klein kinders

It is a very nice getaway place.

We had fun - kids enjoyed the pool and the interesting antiques. The staff was very helpful and friendly. The breakfast was incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caryn M - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Caryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really relaxing and quite.

The place was beautiful and tranquil and the food was really good!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samkelisiwe M - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My weekend get away was amazing

Shangri-la is the place to go if you need some peace and quiet. its truely amazing i really enjoyed my stay. everything was great the rooms are beautiful the food was great. And the pool is as good as it looks lol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R762
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R762
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R762
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoon-weg, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23e8ce43ac19df94314f4efd43cff2b390aefaf6923575b62ef1498b9235dbffa7207a688878c90ff3e7553983cbd425307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R762 per nag (plek vir 2) 74 5 1 4 Eersbewoon Road Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.77138266315 28.409566283226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem