Yzerfontein Akkommodasie by Shangrila | LekkeSlaap
+28

Shangrila

3 resensies
Selfsorg
Shangrila - Boonste Suite
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die leefarea het gerieflike sitplek en dit lei na die patio met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die oseaan. Dié suite is ideaal vir 'n paartjie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shangrila - Hele Huis
Vanaf R3 200
per eenheid
Beskrywing

Die huis het plek vir 8 mense en dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 kombuise, 3 badkamers, en 2 leefareas. Daar is 'n kaggel vir die koue winters en braaigeriewe is beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Upper Road, Yzterfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYzI1YjA2LTVmMTYtNDM4ZC1iZjU5LWUwYWEwMzNlZTEzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 21 Upper Road Yzterfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.346132843739 18.158946668717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za