LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shangrila 807 | LekkeSlaap
+9

Shangrila 807

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shangrila 807 is in Amanzimtoti geleë. Dit is 'n kusdorpie suid van Durban in KwaZulu-Natal. Die dorp is veral bekend vir sy strande en warm klimaat. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers. As jy die stadslewe wil ontvlug en lief is vir swem in die see of sonbaai op die strand, is dít die ideale vakansiebestemming vir jou.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers met 180°-uitsigte oor die see. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en TV in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Shangrila is 10 minute se ry van die ou Durban Internasionale Lughawe. Die Doonside Inkopiesentrum is ongeveer 3 minute se ry van die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Shangrila 807 sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Shangrila 807
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangrila 807 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-weg 7, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZGFlZGE2LTMzMjctNDhiYy05NWY2LTA2ZjJiYmExNzRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 295  per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 7 Lagoon Drive Doonside 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -30.074319 30.872382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!