Shark and Shoal Guesthouse
Opsomming van Resensie
Nicole O - Jan 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.
Lindi B - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtige verblyf, goed gelee,goeie diens,lekker ontbyt
Nicolene K - Des 2017
Gemiddeld
Absolutely fantastic venue and hospitality!
Lees meerInge M - Des 2017
Gemiddeld
Verskriklike mooi challet, gerieflik en luuks.
Shark and Shoal Guesthouse's terugvoer
Baie dankie Inge, ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Solia.
Beverley H - Des 2017
Gemiddeld
Pleasantly surprised.
Hannes P - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlike, rustige blyplek.
Vaughan H - Feb 2017
Gemiddeld
Stil en rustig.
Danie M - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlike verblyf vir gesin.
Yvonne M - Jan 2017
Gemiddeld
Fantanties, sal dit aanbeveel.
Shark and Shoal Guesthouse's terugvoer
Thank you Yvonne, you were great guests.
Julie R - Jan 2017
Gemiddeld
A place like home.
Shark and Shoal Guesthouse's terugvoer
Thank you Julie, you were great guests. Hope we see you again. Regards. Solia
Ronel V - Jan 2017
Gemiddeld
Hulle laat mens tuis voel.
Shark and Shoal Guesthouse's terugvoer
Dankie Ronel, julle was oulike en malike gaste.
Kom weer.
Groete,
Solia
Leani G - Jan 2016
Gemiddeld
Was regtig baie lekker.
Roy G - Okt 2015
Gemiddeld
Enjoyable, but difficult parking for a senior citizen. Breakfast was special.
Marc V - Apr 2015
Gemiddeld
Baie goeie diens, omgewing en geriewe.
Louis D - Jan 2014
Gemiddeld
Memorable Holiday - Excellent Experience!
Lees meerJacques L - Jan 2014
Gemiddeld
Baie Aangename Plek
Wendy O - Jan 2014
Gemiddeld
Shark and Shoal is different and chilled with great hosts
Juan O - Jan 2014
Gemiddeld
A diamond in the rough.
Ben B - Des 2013
Gemiddeld
Dit was briljant en Solia is 'n wonderlike mens en baie hulpvaardig. Ons beveel dit aan.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macleanstraat 15, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom