Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shark Cove

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Shark Cove
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Abrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleinbaai en omgewing is baie interessant.

Ons het heerlik gebly by Shark Cove huis. Die binnebraai was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie lekker, net jammer cottage kan nie deel van die huis word indien nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yashkar A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yashkar A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Host provided great communication with regard to check-in etc. Fresh towels every day would have been nice. It's also very difficult to do dishes with just the bathroom sink. Otherwise, a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker ruim huis met alles wat nodig is. Groot braai-area en kombuis. Stapafstand vanaf see en kus se wandelpaaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mico V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every cent.

Double-storey white house opposite outside light is shining directly on Shark Cove, especially the one bedroom is too bright.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Absoluut uitstekende akkommodasie geriewe.

Pragtig skoon en netjies, gemaklike toegang en kan beslis geadverteer word as rolstoelvriendelike akkommodasie. Stil omgewing en veilig. Alle geriewe is daar, asook linne, net nodig om jou klere en kos saam te neem. Baie dankie vir 'n puik en uitstekende plekkie. Heerlik gerus en sal beslis weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is nie 'n see-aansig en self-catering akkomodasie nie.

Ons is oneindig dankbaar vir die eienares wat ons bewus gemaak het vir wat ons kan verwag. Die webblad was vir ons misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shark Cove se terugvoer

Middag Hendrik, jammer maar nerens sê die webblad dit het see aansig nie. Dit sê ook baie duidelik dat dit baie klein is met geen tv, braai of kookggeriewe nie. Dit is ook so aan u genoem toe u n kwotasie aangevra het nie.

Shark Cove
Franco A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties toegerus en baie netjies, voel tuis.

Wat 'n lekker wegbreek plek, ons het met ons 2 honde gekuier en die groot leefarea is baie gerieflik. Die kombuis is puik toegerus. Maar dit is klein goed wat mens se verblyf gerieflik maak, soos die feit dat daar braaihout, firelighters en vuurhoutjies is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar baie beknop as jy vir 2 dae plus bly. Geen TV afleiding.

Vir oornag is dit puik. Die inventarislys noem braai-area moet skoon gelaat word. Nie 'n braai-area gesien nie. Sou sien dat dit afgehaal word van lys. Skep verwarring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shark Cove se terugvoer

Hannes, baie jammer daaroor maar my kwotasie aan u het soos volg gelees:
Goeiedag Hannes

Baie dankie vir jou navraag by Shark Cove

Die eenheid is geleë naby Kleinbaai hawe.

Neem kennis daar is nie n tv, kookgeriewe of braaigeriewe nie. Wees bewus dat die kombuisie baie basies is, met net 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en breekware. Jy gaan afhanklik wees van die restaurante of wegneem etes.

Daar is wel gratis Wi-Fi.

Sien daarna uit om julle as gaste te kan ontvang

Shark Cove Groete
Marianne"

Shark Cove
Marthie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese blyplek met aandag aan detail om die kliënt gelukkig te hou.

Dit is 'n heerlike blyplek met groot kuier areas en aandag aan die gemak van die gaste. Besonderse aandag is gegee om die kuier lekker te maak, soos beskuit en koffie/tee, seep in die badkamer, sjokolade op die bed, wyn, water, melk in die yskas en nog te veel ander om op te noem. Voorwaar 'n besonderse ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boontjie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Boontjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Kan plek beslis aanbeveel.

Baie rustige omgewing met geen/min verkeer in straat. 2 hondjies was veilig in agterplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rholeen J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rholeen J
Gesin met klein kinders

Tranquil and perfectly kitted out.

Excellent accommodation. Perfectly kitted out with great attention to detail. Had everything I could wish for and more, even a set of dominoes! Very tranquil place and super safe. Close to all amenities and shops. I highly recommend Shark Cove cottage and will definitely return as soon as the opportunity allows. Thank you Marianne!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met vriende

Dit was baie lekker, uitstekende kamer en badkamer. Baie netjies en mooi. Ek het 'n TV gemis, sou dit nogal voorstel as 'n aanwins.

Sal 'n TV aanbeveel as 'n aanwins vir die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie netjiese oornagplek wat ons geniet het.

Skoon en netjiese oornag plek teen 'n billike prys. Miskien dalk iets meer doen vir motorveiligheid, veral vir ons wat uit die Noorde kom wat gewoond is aan diefstal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal

Baie gemaklik en diens is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl G
Saam met vriende

Comfortable and clean.

Convenient for a short stay. Comfortable bed and clean bathroom. Wi-Fi available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Baie netjies. Heerlike linne! Hou asb. die prys so bekostigbaar en julle sien ons gereeld!

Ons was uitgeput na 'n lang reis en het vir 2 aande oorgeslaap. Die slaap-ervaring was heerlik. Die stort werk baie goed en die klein kitchenette voldoen aan die vereistes. Dankie dat julle ons vooraf gewaarsku het dat dit klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo verwagting en baie gerieflik.

Kleinbaai, in die eerste plek, is die mooiste plek om te ontspan. Sentraal geleë aan ander kus woongebiede. Mooi uitsig oor die see. Skoon, netjies, en still.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorette M
Enkelreisiger

Gerieflik en smaakvol.

Skaduwee te min. Puik vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, lock and go. Free WiFi is 'n wenner.

Plek is baie netjies, en ons sal graag weer gebruik maak van Shark Cove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Kort dalk net 'n TV of 'n radio. Andersins geen klagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie M
Gesin met klein kinders

Klein, kompak, baie netjies.

Ideaal vir 'n oorslaapplekkie, maar nie vir iemand wat wil vuur aansteek nie. Die bottel wyn was 'n bonus en daar is 'n "Honesty bar", baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michealin F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michealin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir my baie lekker by Shark Cove Gaste Eenheid.

Ek en my lewensmaat het die kuier baie geniet en sal definitief Shark Cove Gaste Eenheid hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was in die omgewing vir 'n troue en was baie lekker en gemaklik vir die vinnige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, privaat en stil.

Die eenheid voldoen aan die verwagtinge. Net reg vir mense wie die grootste deel van die dag uit is en plek nodig om saans kop neer te lê. 'n Paar smaaklike verrassings ontvang met aankoms, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 4, Kleinbaai, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4845b86d5bf4a5f7dd483b871f48c7a229e29f15b44aa2dc2f4db54eec6f227d28fecd73bafc191850a34e82dfaab40aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 4 Du Toit Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.612846538787 19.358544674453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem