LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shark Shack Backpackers | LekkeSlaap
+20

Shark Shack Backpackers

6 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 15, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shark Shack Backpackers bied verblyf in verskillende gastekamers in Mosselbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in en om die dorp en op die Tuinroete.

Die verblyf by Shark Shack Backpackers bestaan uit dubbelkamers en slaapsaalkamers. Die dubbelkamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapsale beskik elkeen oor stapelbeddens en gedeelde badkamers.

'n Paar van die kamers beskik oor TV's met DStv, so gaste kan hul eie slimkaarte en dekodeerders saambring. Daar is gratis WiFi in al die kamers beskikbaar.

Gaste is meer as welkom om hul eie maaltye in die gemeenskaplike kombuis voor te berei. Verder is daar ook 'n gedeelde sitkamer waar gaste kan ontspan en braaigeriewe beskikbaar.

Shark Shack Backpackers is lekker naby die plaaslike winkels, restaurante, die strand en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Shark Shack Backpackers
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Marshstraat 15, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shark Shack Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 15, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad57b9e2ee910732a4fbcd45208f29e7ed4b464890138b33a93df15175140f017f5a6cfb5aa90138ca32fd4076ec69c55a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182817 22.152166
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!