Mosselbaai Akkommodasie by Shark Shack Backpackers | LekkeSlaap
+20

Shark Shack Backpackers

6 resensies
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Shark Shack Backpackers
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marianka M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianka M
Gesin met klein kinders

Goeie diens.

Shark shack backpackers het vriendelike diens en is behulpsaam.

Mareli H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Aangenaam verras. Uniek!

Barry L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis!

Ek en my lewensmaat het weer by die Shark Shack gaan oorbly na ons positive ondervinding gedurende die Buff vroeër vanjaar. Die bestuurder Willem is 'n fantastiese mens, vriendelik, altyd bereid om te help, en is altyd gereed met aanbevelings en advies as 'n mens op soek is na een of ander besigheid of iets om te doen. Ek sal Shark Shack Backpackers hoogs aanbeveel vir reisigers wat 'n warm ontvangs soek en daai gemaklike gevoel van 'n huis weg van die huis. Beslis ons eerste keuse vir verblyf in Mosselbaai.

Christo M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met vriende

Baie verrykend en lieflik.

Dit was inderdaad die moeite werd en waarde vir geld. Die plek is sentraal in die dorp geleë, naby alle besighede. Mooiste van als, 'n paar treë vanaf die see/punt. Definitief sal ek weer hier tuisgaan. Baie dankie Willem vir jou gasvryheid.

Malie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Dit was baie lekker. En die gaste was so vriendelik. Sal vir seker weer by julle bespreek.

Ronel C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar dubbelkamer baie klein met net gordyn rondom toilet vir privaatheid.

Geen veilige toesluit parkering behalwe in pad voor gebou en backpackers geleë tussen 2 kuierplekke, dus baie geraas tot vroegoggend ure wat ons duidelik kon hoor want ons kamer was teen pad reg langs kantoor.

Shark Shack Backpackers's terugvoer

Ronel, dankie vir die terugvoer. Jammer julle is ongelukkig oor die geraas van die kroeë maar ons noem dit pertinent in ons beskrywing, so ook die parkering. Ons kan ongelukkig nie die geraas beheer nie.

Shark Shack Backpackers
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshstraat 15, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad57b9e2ee910732a4fbcd45208f29e7ed4b464890138b33a93df15175140f017f5a6cfb5aa90138ca32fd4076ec69c55a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Marsh Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182817 22.152166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za