Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharkbay Hotel & Spa

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 14 resensies vir Sharkbay Hotel & Spa
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Alexio D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alexio D

Dirty.

On our way to the hotel I received a phone call from a staff member at the accommodation. The phone call was very unprofessional and not helpful at all. We stayed in a self-catering flat. The accommodation mentioned "villa," however it was just a 2-bedroom apartment shared in a double-story house. I cannot even give cleanliness a 1-star rating, but I have to give something for it to show. The towels were dirty with brown and black streaks. There were spider webs around the whole apartment. The bedding was not changed, and there was also dust and dirt in the beds and pillows. WiFi is non-existent, and the signal is not great. In the end, the price I paid was just for the view and nothing else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sharkbay Hotel & Spa se terugvoer

Dear Alexio Dos Santos,

We apologise for the disappointment you experienced during your stay. Your feedback is valuable, and we'll address the issues you've mentioned to ensure improvements are made. We appreciate your honesty and hope to have the opportunity to make it right on your next visit.

Warm regards,
Sharon

Sharkbay Hotel & Spa
Altus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Altus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie Weskus-wegbreek.

Aangenaam in alle opsigte. Afwesigheid van lugversorging is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sharkbay Hotel & Spa se terugvoer

Dear guest,

We're pleased to hear that you found your stay enjoyable overall. We apologise for the inconvenience regarding the lack of air conditioning. Your feedback is valuable, and we'll consider it as we aim to improve our facilities.

Best regards,
Sharon

Sharkbay Hotel & Spa
Theuns D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die is nie 'n hotel nie, dit is 'n geleentheidsvenue.

Ongelukkig is daar geen positiewe terugvoering nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sharkbay Hotel & Spa se terugvoer

Geagte gas,

Ons is opreg jammer om te verneem dat u ondervinding by ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer u eerlikheid en neem u terugvoering ernstig op. U tevredenheid is vir ons baie belangrik, en ons hoop om in die toekoms die geleentheid te hê om u vertroue in ons diens te herstel.

Vriendelike groete,
Sharon

Sharkbay Hotel & Spa
George M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George M
Gesin met tieners

Ons het 'n familievilla gekies vir 'n nag se oorslaap.

Die familievilla is 'n eintlik 'n vakansiehuis aan die ander kant van die bult van die hotel af. Die hotel se fasiliteite is dus nie maklik bereikbaar nie en dit is ietwat misleidend om die villa as deel van die hotelverblyf te beskryf. Die hotel se fasiliteite en uitsig word gebruik in die advertensiefoto's maar is eintlik relatief irrelevant want die huis sit heeltemal op 'n ander plek. Die alarmstelsel van die huis was foutief en het telkens afgegaan. Daar was bykans geen voorsiening vir loadshedding nie en die vuurmaakhout in die kaggel was nat en onbruikbaar. Die huis is ook tans tussen twee konstruksieterreine waar twee ander huise tans gebou word. Nie wat ons verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sharkbay Hotel & Spa se terugvoer

Liewe Gas,

Baie dankie dat jy jou gedagtes gedeel het oor jou onlangse besoek aan ons oord. Jou terugvoer is vir ons belangrik. Ons neem alle gas terugvoer ernstig en sal jou opmerkings gebruik om ons aanbiedings verder te verbeter. Ons sien uit na die geleentheid om jou in die toekoms weer te verwelkom en jou 'n ander wonderlike verblyf te bied.

Warm Groete, Sharon Hendricks

Sharkbay Hotel & Spa
Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely area.

Lovely area for a holiday. The hotel is in need of some maintenance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sharkbay Hotel & Spa se terugvoer

Dear Guest,

Thank you for sharing your thoughts about your recent visit to our resort. Your feedback is important to us.

We're pleased to hear that you enjoyed the lovely area for your holiday. We take all guest feedback seriously and will use your comments to further enhance our offerings.

We look forward to the opportunity to welcome you back in the future and provide you with another wonderful stay.

Warm regards,
Sharon Hendricks

Sharkbay Hotel & Spa
David S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Enkelreisiger

A one night get-away from Cape Town - lovely.

Quiet, relaxing, beautiful scenery and very good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saul S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Saul S
Gesin met tieners

Enjoyed our at stay. Great location.

Spa provided great treatments. Staff did try to provide good service and to accommodate some unusual requests. Breakfast disappointing. Not offered fish/cheese alternatives non-meat eaters. Disappointed that we had to pay a lot extra for cappuccino or hot chocolate etc - already spending plenty on B&B. Loadshedding- especially doubles - was a nuisance- while there was always light - Toast, French fries, and machine coffee were not available. WiFi was weak and very inconsistent around the property - even within the bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphesihle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siphesihle B
Enkelreisiger

A peaceful stay at a beautiful location.

The hotel was ideal for my stay because I wanted to be at regain my sense of peace. The restaurant serves the best meals, especially supper! There are great activities to do in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Ons sal vir seker weer besoek in die toekoms. Alles was pragtig en diens was vriendelik en professioneel. Pragtige ligging en uitkyk oor die see. Kon vir 'n naweek net van alles vergeet en die mooi in neem reg voor ons oë. Dankie aan elke persoon by Sharkbay Hotel & Spa. Dis was 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met tieners

Wat 'n plesier om met so uitsig te kan opstaan!

Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad. Alles was net perfek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging uitstekende diens, hoogs aan te beveel.

So mooi uitsig ruim. Kamers smaaklike kos en mooi voorgesit. Vriendelike diens. Sal vir seker weer daar oorlê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, personeel baie vriendelik en restaurant goeie waarde.

Kamer ideaal, pragtige uitsig, sal 'n aircon egter waardeer of 'n waaier. Strand lekker naby. Personeel vriendelik. Restaurant het goeie opsies en is waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious with amazing views.

Luxurious facilities. Loved the room and restaurant. Fabulous view. Excellent service. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 718
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 718
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 718
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aefb6a631a11bcf0ce0a558b5073009d50bac764ef66901a47f1884bfd8a7c3db986a538cf95e911059c7f0d599aa94e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 718 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 6 Grysbok Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.110483006662 18.04140150547