Bartlett Akkommodasie by Shaun's Place | LekkeSlaap
+6
+6

Shaun's Place

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arnold-laan 3, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shaun's Place is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Bardene, Boksburg.

Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien, asook 'n waaier en verwarmer.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, braaipan, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en Wi-Fi.

Gaste kan die gemeenskaplike wasgoedkamer gebruik en die woonstel word 1 keer 'n week skoongemaak indien gaste lank bly. Addisionele skoonmaak- en strykdienste is beskikbaar indien gereël en teen 'n ekstra fooi. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon met troeteldiere, en daarom word gaste se troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Shaun's Place is net 2 km van die Elridge Shopping Centre, 3 km vanaf die N12 en 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Shaun's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Shaun's Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Arnold-laan 3, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Shaun's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arnold-laan 3, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITIdqWEAa5QNb9TAHSK2TKVQj9dGlh23K3Ym1eRgarRDtDfCSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Arnold Avenue Bardene 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.172297681242 28.269876271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za