Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SHB Sonvanger

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir SHB Sonvanger
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henk T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike lekker verblyf!

Ons het so 'n lekker tydjie gehad in die huis. Jy het nie nodig om iewers heen te ry nie. Die huis het alles wat jy nodig het, die mooiste uitsig oor die see en dit is naby winkels. Ons beveel die huis definitief aan. Ons wens ons kon langer bly, maar ons sal beslis weer kom. Dankie vir 'n baie lekker kuier en uitstekende diens. Julle is in die regte bedryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Hallo Henk,
Vreeslik dankie vir jou mooi boodskap. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer terug te sien.
Blomme tyd is ook baie spesiaal op die Weskus.
Mooi bly en veilig wees
Groete
Amo & Colette

SHB Sonvanger
Janine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Lovely stay, loved the hanging chairs.

Beautiful home, fully equipped. Very close to the ocean. Very friendly owner and host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Thank you, Janine. Hope to see you again.

SHB Sonvanger
Arend G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend G
Saam met vriende

Pragtige nuwe dubbelverdiepinghuis in sekuriteitsarea teen die see. Moderne geriewe en loopafstand see toe.

Vriendelike Maryke het ons ontvang met die ongelooflikste mandjie vol verrassings. Wyn, kaas, ciabbata brood, ens. Dit is vir my die cherry op die koek op die huis met moderne geriewe (bv. wasmasjien en tuimeldroër), loopafstand van die see, mooi uitsigte vanuit kamers op boonste verdieping, naby winkels en restaurante, binne sekuriteitsarea, ens. Sonvanger word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te kan bederf sommer gou weer.
Groete
Amorette

SHB Sonvanger
Irma M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M
Gesin met klein kinders

Fantasties, mooi, rustig, goeie hartlike ontvangs en diens van eienaars.

Dit was heerlik om te kon wegbreek van 'n besige skedule en langs die see te ontspan. Die see-uitsig uit elke kamer en die hoofdek en die kort loopafstand na die see was pragtig. Die eienaars het ons hartlik ontvang en hulle diens van uitstekend. Ek sal enigetyd weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Goeie More Irma,
Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly dat als volgends julle verwagtinge was en kannie wag om julle gou weer te huisves nie.
Geseënde jaar vir julle verder

SHB Sonvanger
Robyn D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn D

Most exquisite spot.

We had such a lovely stay. Our hosts made us feel right at home with a lovely basket full of fresh bread, wine, cheese and preserves. We had our 4 pups with us which loved the garden. Stunning views, loved the indoor braai. It was just fantastic. We cannot wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Dear Robyn, thank you so much for your lovely review.
Nothing makes us more proud than to have our guests leave happy.
We hope to host you soon again.

SHB Sonvanger
Marius S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met tieners

Heerlike Paasnaweek.

Lieflike, stylvolle huis met panoramiese uitsigte oor die oseaan en ruim spasie. Slaapkamers is baie gerieflik en die welkom skinkbord was 'n lekker verrassing. Ons sal weer kom, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit laat ons trots voel om Sonvanger te adverteer.
Hoop om julle weer terug te hê binnekort

SHB Sonvanger
Karin O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O
Saam met vriende

Lieflike plek reg op die see.

Ons het 'n ongelooflike week geniet by SHB Sonvanger. Sune se ontvangs was hartlik - oulike voorstelle gehad waar ons die 1e aand lekkerste vis & 'tjips' kon koop. Die welkom-skinkbord was ruimhartig en 'n heerlike afskop vir die week! Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het (selfs lekker snoesige kombersies as daardie windjie koud om die hoeke waai). Toe die stoof se gas klaar geraak het, was Sune flink om vir ons 'n nuwe bottel af te gee. Ek kan aan geen rede dink om die plek nie met groot vrymoedigheid aan te beveel nie. Ons het so lekker gerus en is nou herlaai vir 2022. Baie dankie julle, as ons weer in SHB kom draai, sien jul ons beslis weer!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Wow, so 'n warm en trotse gevoel in ons harte.
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

SHB Sonvanger
Charl P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met vriende

Pragtige plek op die strand!

Sielsalig! Huis is baie goed geleë, skoon en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Baie dankie Jacques vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle weer te kan huisves.
Veilig bly.

SHB Sonvanger
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Fun, safe and exciting.

Spacious and very comfortable. 1 minute walk to the sea and 2 minute drive to town. Love it and will recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is so bly julle het julle kuier geniet.
Hoop julle sal sommer gou weer terug wees.
Groete SHBSonvanger

SHB Sonvanger
Carine P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P
Saam met vriende

Baie gerieflike huis met al die nodige toerusting in die kombuis om heerlik te kuier en te onthaal. En die uitsig en toegang tot die strand is asemrowend.

Heerlike kuierhuis! Splinterskoon, gerieflik, veilig en smaakvol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Hoop julle sal sommer gou weer terug wees.
Groete
Sonvanger

SHB Sonvanger
Sune V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Lovely house - perfect for a relaxing weekend away!

The house was perfectly situated. Very neat and we were welcomed with a bottle of wine and a cheese platter. Very thoughtful hosts. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SHB Sonvanger se terugvoer

Thank you so much for the kind words. We are very happy that you enjoyed your stay. Hope you will be back again.
Stay safe.

SHB Sonvanger
Vanaf R3 800
R3 800 R2 533
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
R3 800 R2 533
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
R3 800 R2 533
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, Sandy Point Beach Estate, St Helena-baai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38aca8cfa3ce137edd59649b92fa86fedc5d5f59908e2c9707e5c40a18e07f7f069ade7eb9ac65556dba2a35f3c786f0de4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 533 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.735843457973 18.002849196057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem