20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Myoli Strand Akkommodasie by Shearwater 117 | LekkeSlaap
+11
+11

Shearwater 117

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Shearwater Kompleks 117, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shearwater 117 bied lieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Shearwater on Sea-kompleks wat net 100 m vanaf Myoli-strand in Sedgefield is. Sedgefield is 35 km vanaf George en 24 km vanaf Knysna. Dit is die middelpunt van die Tuinroete en 'n kort entjie vanaf Mosselbaai, Hartenbos, Victoriabaai, Buffelsbaai, Natures Valley en Plettenbergbaai.

Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin of diegene wat 'n wegbreek saam met goeie vriende soek. Dis is reg oorkant die restaurant, PiliPili, waar jy heerlike pizzas kan geniet terwyl jy 'n glasie wyn of 'n yskoue bier geniet.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n plafonwaaier, 2 enkelslaapbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die Shearwater on Sea-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is met sonstoele en ook 'n kinderspeelarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Shearwater 117 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Claude Urban-rylaan, Shearwater Kompleks 117, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
was R1 600
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan, Shearwater Kompleks 117, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129357d363139d059da19a4ec683b2c248e58fb1fde278c3547e2d3023b3694edaab4a464629795efc1743e6cb1439b7c945?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 280  per nag (plek vir 6) Claude Urban Drive Shearwater Complex 117 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0327538 22.8027028
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za