Shearwater Holiday Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Shearwater Holiday Apartments is volledig gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat net 100 m van die pragtige strand in Astonbaai, Jeffreysbaai geleë is.

Elke woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke woonstel het ook 'n balkon of 'n patio met braaigeriewe. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Toesluitparkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar binne die kompleks en daar is ook oop parkeerplekke binne die kompleks. Neem asseblief kennis dat die kompleks nie troeteldiervriendelik is nie.

Shearwater Holiday Apartments is net 3 km vanaf Walskipper Restaurant, die Seekoeirivier Natuurerservaat, Potters Place, die Skulpiemuseum, en Dolfynstrand is net 4 km se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shearwater Holiday Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false