Astonbaai Akkommodasie by Shearwaters | LekkeSlaap
+14

Shearwaters

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 4, Shearwaters, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shearwaters bied slaapplek vir 8 mense in 'n sekuriteitskompleks in Astonbaai, net 500 m van die strand af.

Dié woonstel is op die derde vloer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die een badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Gaste kan heerlik ontspan voor die TV met DVD-speler en DStv in die sitkamer. Bring jou eie slimkaart en dekodeerder saam of vra versoek aktivering teen ekstra koste.

Die leefarea het ook 'n braaiplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is ongelukkig nie geskik vir rolstoelgebruikers of gaste wat swaar loop nie.

Jeffryesbaai bied heelwat doendinge, soos branderry, sandplankry, bergfietsry, en vryval. Besienswaardighede sluit die African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, en heelwat museums en restaurante in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Shearwaters
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Shearwater-rylaan 4, Shearwaters, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shearwaters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 4, Shearwaters, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhODlmMWMxLWEzY2YtNDVhMS1hNzJkLTBiYWM3MDY5ODhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 Shearwater Drive Shearwaters 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.083223491036 24.909699261189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za