Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheffield Beach Home

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sheffield Beach Home bied selfsorgverblyf en is in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Dié ruim huis bied 'n fantastiese see-uitsig vanaf die balkon en is ideaal beleë minder as 26,8 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié huis het verskeie verdiepings, slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders, en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping en die vierde kamer is op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat vir 2 kinders geskik is. Die vierde slaapkamer het 'n kinderbed in die vorm van 'n voertuig.

Die huis het 'n aparte opwaskamer en 'n kombuis wat met 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en oond toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n TV en lei na 'n onderdakstoep en 'n dekarea met 'n lieflike see-uitsig.

Daar is 'n plonspoel agter die huis waar gaste kan afkoel. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n dubbelmotorhuis met 'n outomatiese deur. Nog parkeerplek vir 'n ekstra voertuig is voor die motorhuis beskikbaar.

Verder is die eiendom minder as 10 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall en die Ballito Leefstylsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Sheffield Beach Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheffield-weg 18, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dbca52632019a6d76d2f08b5853a4016a4cdf9b1f6eaaed89d2301733c82ac723c260a12e573acda105b7c0b4f29a35e371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8) 18 Sheffield Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.490925 31.2482542