Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheilan House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince-laan 27, Port Alfred, 6171, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sheilan House is 'n luukse gastehuis en bied 'n unieke ervaring met topgasvryheid, 'n uitstekende ligging en toegang tot die heel beste doendinge in Port Alfred in die Oos-Kaap. Ons is slegs 300 m van die Koninklike Port Alfred Gholfklub af.

Die gastehuis se moderne ontwerp met kraakvars linne en groot, lugtige kamers, het daartoe gelei dat gaste dit "die huis van lig" noem. Die swembad, welige tuine en privaat stoepe skep die indruk van 'n Mediterreense wegbreek in die hartjie van Port Alfred.

Daar is 5 kamers - 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer en 'n gesinskamer. Almal het eie lugversorging, 'n TV en ander geriewe. Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die gesinskamer is langs die swembad wat nie omhein is nie en dus nie geskik is vir klein kinders nie.

Port Alfred is halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen geleë. Albei stede het lughawens wat deur alle binnelandse lugrederye ondersteun word. Port Alfred en Sheilan House is daarom ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Plaaslike geriewe sluit gholf, hengel, watersport, perdry, avontuursport en ontspanning op die strand in.

Port Alfred is naby wildreservate in die malaria-vrye Oos-Kaap. Ons sal met plesier vir jou dag- of nag-safari's bespreek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Sheilan House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 14

Ligging

  • Prince-laan 27, Port Alfred, 6171, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sheilan House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince-laan 27, Port Alfred, 6171, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGU0MTk2LWM5ZDYtNGU3OC04MDM0LWMwMjhlODRjODBhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 27 Prince's Avenue Port Alfred 6171 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.601645044163 26.888437271118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem