Stilbaai-Wes Akkommodasie by Shekhinah | LekkeSlaap
+18
+18

Shekhinah

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinsloo-straat 36, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shekhinah is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Stilbaai. Dié kusdorpie is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang, uitgerekte strande, 'n riviermonding en volop marine- en voëllewe.

Die kompakte eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en -slaaparea. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitkamerstel. Die stoep het 'n draagbare braai.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit die Stilbaai Gholfklub, voetslaanpaaie, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Shekhinah sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Prinsloo-straat 36, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinsloo-straat 36, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577471ef1966a3cac8032f637231701a74c04ee290cde116e4845e29180fac6db524956bc77ad4985d0c2e05486fa9c3626b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 36 Prinsloo Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.365921 21.405881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za