Shekinah Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shekinah Lodge is in die hartjie van Seepunt geleë en is stapafstand van die woelige hoofstraat af met verskeie winkels en restaurante, asook die promenade teen die kus. Dié lodge is ideaal vir diegene wat naby die besige stadslewe, natuurskoon en lieflike strande wil wees. Die lodge bied wonderlike uitsigte op Leeukop en Seinheuwel.

Verblyf word gebied in 15 unieke kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of slegs 1 enkelbed. Elke kamer het 'n yskassie, lessenaar of tafel en stoele, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Daar is gratis WiFi, en volledige DStv is in die gemeenskaplike areas beskikbaar. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike areas gebruik maak, soos die voorste sitkamer, kombuis, eetarea, plonspoel en braaigeriewe.

Daar is ook 'n skoonheid-spa beskikbaar met massering, manikuur-, pedikuur- en gesigbehandelings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shekinah Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R998 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false