Shekinah Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shekinah Lodge is in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein geleë. Die lodge is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Game-winkelsentrum, Fleurdal Mall, Checkers Hyperama en Pick 'n Pay Hipermark geleë. Ons bied verblyf van hoogstaande gehalte aan enige reisiger, van gesinne met kinders tot sakereisigers.

Die verblyf word in stylvolle en suite-kamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie privaat braaigeriewe en 'n mandjie-ontbyt is op versoek beskikbaar.

Daar is 'n silwerskoon swembad en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shekinah Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R665 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za