Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shell on the Seashore

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Shell on the Seashore
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kavilan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kavilan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful and peaceful stay. Great service, very clean and neat.

Very convenient to everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willie D
Gesin met klein kinders

The apartment was very clean and close to the beach.

But there are cheaper hotels within a 1km radius that offer more value for money. However, the cupboards and drawers had handles that were hanging on one screw. The headboard in the bedroom looks like a cat was scratching at it. The beach view is a small corner window in the dining room. Every room has a level change, so you're constantly tripping over the small steps if you're not used to the layout. There is a sharp tile corner sticking out as you step up out of the dining room into the living room, which my wife cut her toe on. There are no carports for guest cars, so cars are parked in the sun all day. The braai area is a small passage between the building and the boundary wall; it does have a small roof for shelter though. But there are no chairs or benches to sit at, so socialising by the fire with friends or family is not possible. So having a braai is mostly a one man show. We have been to a few other hotels within 500m on the same road as this establishment, and all of them have had a better sea view and under-roof parking for less money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie.

Sal beslis weer kom kuier. Plekkie is so lekker ons het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie lekker en baie stil.

Die plek was baie skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heine P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Heine P
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Huisie was nie sleg nie, kort net aandag in sekere dele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan.

Die woonstel is baie gemaklik ingerig en binne loopafstand van die strand. Ons sal definitief weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Roelien,
Dit is wonderlikke nuus!
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Kyk na julle en dankie.

Shell on the Seashore
Belinda N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely peaceful place and very clean.

Situated on the beach. Very clean and tidy. Value for money. The bed is comfortable. Comes with bathing towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi, Belinda
I am so elated to hear you enjoyed your stay.
We hope to welcome you back soon.

Shell on the Seashore
Leonard M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was and always be an excellent place to stay, convenient, clean and safe.

The place is great. We enjoyed our stay. Shereen and her husband are lovely and always helpful when needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Leonard,
Thank you for your continued support.
Always a pleasure to welcome you guys.

Shell on the Seashore
Teresa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek! Fantasties!

Dit was fantasties. Perfek geleë, by die strand en al die nodige winkels binne stapafstand. Ruim, netjies, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Teresa dankie, jou resensie maak my hartjie sommer baie bly.

Shell on the Seashore
Hein V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Baie lekker.

Baie gemaklik geslaap, geen probleme gehad nie, almal was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Jong, jou resensie maak my hart sommer baie bly. Dankie. Teresa.

Shell on the Seashore
Philip C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C
Gesin met klein kinders

Ongelooflike pragtige woonstel, naby aan alles en met 'n pragtige uitsig.

Veilige, gerieflike verblyf en baie vriendelike, behulpsame mense. Hoogs aan te beveel. Dankie Candice en Shereen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Dit was ongelooflike waarde vir geld.

Die woonstel pragtig skoon. Alles wat jy nodig het was daar en alles het net in plek geval. Alles het seep glad verloop van die ontvangs tot die af gee van die sleutels. Baie dankie vir die geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Naomi
Vreeslik bly om dit te hoor.
Dankie vir julle.
Mooi bly!

Shell on the Seashore
Belinda N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, short distance to travel. cleanliness, friendly staff.

Full DStv in the unit was great. Bed was very comfortable. walking distance to the beach. Beach was spotless. Shereen and Candice were very accommodating. Will definitely come back to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

So happy to hear that Belinda!
Looking forward to your next visit. Take care

Shell on the Seashore
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Ons het dit vreeslik geniet.

Baie dankie vir netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Dit maak my hart so bly julle!
Kom kuier gou weer.

Shell on the Seashore
Annerine G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en oulik.

Dit is 'n baie lekke en oulike plek. Ons het die stap op die strand baie geniet aangesien dit net by die hek uit is. Naby aan als wat jy nodig het. Plekkie is skoon, mooi opgepas en vriendelike mense. Ek sal beslis dit aanbeveel en weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Sulke mooi woorde.
Baie dankie Annerine. Sien uit na die volgende kuier.

Shell on the Seashore
Chantelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle C
Gesin met tieners

Gerieflik.

By die strand. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Dankie Chantelle. Kyk mooi na julle.

Shell on the Seashore
Tumelo L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tumelo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geleë.

Plek was skoon en netjies. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Baie bly julle.
Kom. Kuier gou weer.

Shell on the Seashore
Cobus G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus G
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Dit is naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Bly om dit te hoor Cobus.
Sien uit na die volgende kuier.

Shell on the Seashore
Jacobus S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Die gerieflikheid was wonderlik - asof jy by jou huis was. Ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Jacobus
Baie bly om dit te hoor!
Sien uit na die volgende kuier.

Shell on the Seashore
Gerhard G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en veilig.

Die koste vir die verblyf was baie mededingend. Die kliëntediens was baie goed- reaksie op versoeke was vining en proffesioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Baie bly om dit te hoor.
Dankie julle.

Shell on the Seashore
Mariolise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariolise V
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het! Naby an alles en die strand.

Die uitsig oor die see in die oggend was iets om te beleef. Sal beslis weer daar bly op ons volgende trip Durban toe. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Maak hy Hart so bly!

Shell on the Seashore
Jan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Wonderlik. So goed soos op die strand. Toegeboude balkon kyk nie direk op die see uit nie, maar die noordelike uitsig gee die besonderse voordeel vir die noorde-windjie om die eenheid lekker af te koel op 'n warm somersdag-/aand.

Sentraal. Loopafstand vanaf hoofstrand en kort ryafstand na mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Jan
Vreeslik bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Shell on the Seashore
Andre R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Die verblyf was baie netjies en skoon en die diens was ook baie goed gewees. Sal vir seker weer daar bly. Mooi uitsig en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Dankie Andre
Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Shell on the Seashore
Kathy S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable, clean and tourist friendly place. We thoroughly enjoyed our stay.

Will definitely like to book at the same apartment for the next visit. The caretaker, Janet, went to a lot of trouble every day to make sure that our stay was comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell on the Seashore se terugvoer

Hi Kathy,
We are so happy that your stay was enjoyable and comfortable and we look forward to seeing you again soon.

Shell on the Seashore
Vanaf R1 500
R1 500 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 89, Montrose 203, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356166ea69750192a7dc5ec16e5ac5b7996eff650445b42fa77d1c598a15ac27b1d4b96349af32bce3dadf7c2d0b0b5be5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 89 Beach Road 203 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.051326880878 30.888517331121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem