Shelley Point Bachelor Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 14 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Shelley Point Bachelor Flat is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 mense in Shelley Point in St Helenabaai. Dit is net 200 m vanaf die strand geleë.

Dié woonstel met 'n dubbelbed en alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet wel hulle eie strandhanddoeke saambring. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf,
broodrooster en die nodige eetgerei en breekware. Let asseblief dat daar nie 'n stoof is nie. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in.

Die woonstel bied 'n klein gemeubileerde patio. Braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar. Die woonstel het ook 'n privaat ingang.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Shelley Point Bachelor Flat sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shelley Point Bachelor Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 R578 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af. Geldig vanaf 14 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false