Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shell's Corner Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Shell's Corner Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johann D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful sleep.

Best, for the price. Tasteful, clean, and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory K
Saam met vriende

A perfect affordable place to stay a night.

We had a wonderful stay. The host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons kuier baie geniet, sal net 'n waaier aanbeveel in die somer.

Ons het heerlik gekuier. Dankie aan die gasvryheid, vriendelikheid en bedagsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Puik.

Puik verblyf. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R
Saam met vriende

Mooi area, Michelle is 'n baie vriendelike gasvrou.

Baie gemaklike bed. Netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Amazing! Beautiful, clean and friendly. They have dogs that are very friendly and like to come and say hello. You have to walk through the front door of their house but would never even say people live there because it's so quiet and you never see or hear anyone. Very private in your unit. Lovely place and amazing value for money, would stay there anytime again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alizine-solome B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alizine-solome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Definitely a great stay, perfect for a quick getaway. Received with friendliness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Shell's Corner Cottage is 'n besonderse mooi plek. Ons het baie lekker gebly en het goeie diens ontvang van die eienaar. Sal beslis weer kom. Vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanriehetha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanriehetha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, comfortable, convenient, easy accessibility.

I was very pleasant, quiet, and most importantly it was near everything, which made it so much easier to go around. Great place indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable modern accommodation.

We had to park our car in the street. We were provided with a 2-plate stove/oven which was in poor condition. Little provision was made for load-shedding. The hostess met with us and gave us some ideas of places to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell's Corner Cottage se terugvoer

Dear Peter,

Thank you for your review of our property. We always enjoy hearing back from our guests.

As I'm sure you experienced, our facility is located in a very safe and secure neighbourhood. 80% of our neighbours park either on the street or in open driveways. Your vehicle was perfectly safe parked directly in front of your unit where it was in full view at all times.

Also, I did explain to you that we have armed response linked security beams which protect our property during the night hours. You were also given a panic button which links to the armed response in case of an emergency. I can assure you that your security was never compromised.

You were provided with a two-plate stove/oven/grill which had one "foot" missing (which, according to your wife, "ruined everything"). You were also provided with an electric frying pan, microwave oven and Webber Braai.

My husband and I are ordinary people who endeavour to provide the best possible facility. Most of the time we meet or exceed the expectations of our guests. We are disappointed that you did not find our facility to your liking.

Shell's Corner Cottage
Lo-ann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, awesome, awesome!

Lekkerste plekkie om te bly in Knysna. Sal vir seker weer daar bly! Die eienaar is verskriklik vriendelik en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Michelle is baie aangenaam en laat jou baie welkom en tuis voel.

Baie gerieflik, alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in besige Knysna.

Michelle is 'n ware gasvrye gasvrou. Ons het heerlik gebly. Enigste negatiewe punt vir my persoonlik is dat ek 'n ligte slaper is en dat die straatlig voor die huis die kamer verlig, maar die stort was bv. een van die beste storte wat ons beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John Z
Enkelreisiger

Baie gerieflik, presies by my behoeftes gepas.

Baie gerieflik naby die hospitaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susara S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

2de Kamer/Vertrek is geskik vir 'n oornagplek, nie vir 'n persoon wat langer as een nag wil oorslaap nie.

Bed in 2de vertrek is nie geskik vir langtermynoorslaap nie. Stort wat in bad is, is moeilik bereikbaar vir ouer persone/gestremdes of gaste met rugprobleme. Bad is hoog, stel voor dat daar 'n trappie gesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Dierbare gasvrou.

Dit was twee heerlike nagte in 'n ruim verblyf met alles wat nodig is tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nangamso T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely worth it!

The room was even more than what we expected. Michelle is such a pleasant host. Went out of her way to make the 1 night stay really comfortable and was so accommodating as we arrived really latein the evening. Would definitely recommend this place for your Knysna stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar.

Baie netjies en gerieflik. 'n Mikrogolfoond sou lekker gewees het om vinnig iets warm te maak. Bietjie gesukkel met warm water die laaste oggend. Michelle was nie tuis, skoonmaker het ons ontvang. Chris eers die oggend daarna ontmoet. Maar andersins, baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell's Corner Cottage se terugvoer

Hello Zelda,

Thank you for your review of our property. I am glad to read that you found the space neat and comfortable. We have now made a microwave oven available in the unit.

Grace, our helper was available on your day of arrival as I was away helping our daughter move house. As much as I always like to be available to meet and assist our guests, I made a point of communicating with you that I would be away, and throughout your stay, we were communicating via WhatsApp.

Regarding the hot water on your last day, I once again apologise for the short delay when we had to switch over the gas bottles.

All in all, thank you again for your review. We do hope to be able to welcome you back soon!

Warm Regards

Shell's Corner Cottage
Carmen D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

A refreshing stopover on our way to Cape Town. Will recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Gesin met tieners

Knus alles wat jy nodig het.

Skoon netjiese plekkie alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Michelle is het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar inboek.

Alles was mooi en skoon. Geen probleme met load shedding nie. Michelle het gesorg vir batteryliggies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die plek is baie goed toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

So 'n mooi en skoon plek. Eienaar is so gasvry. Ons sal definitief weer kom kuier en die plek aanbeveel vir familie en vriende. Dankie vir die lekker kuiertjie by Shell's Corner Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grantham P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cozy.

Alles was byderhand. Sal dit def aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and comfortable with friendly host.

Friendly hospitable host and comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesinda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda M
Gesin met tieners

Fantasies.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die plek was lekker ingerig en gerieflik. Ons tienerdogters het hul gate uit geniet. Sal beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker oornag.

Ons het gerieflik oornag en baie vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Perfek vir 1 nag om te oornag, gerieflik, netjies en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merilyn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merilyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die plek is baie netjies met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Presies wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan W
Enkelreisiger

Great spot and had everything I needed for my 2 night stay.

The place was friendly and clean. A nice comfortable bed and a hot shower are all I need most of the time and Shell's had this covered. Perhaps a fan in the room would have helped as it was very hot the weekend I stayed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G
Gesin met klein kinders

Lovely stay with excellent hosts.

Perfect for a young family, host Michelle went out of her way to make sure we had all we needed. Well equipped kitchen, lovely view of sunset over the Heads from the spacious deck, great value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michel-mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michel-mari V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Lekker ruim, netjies en Michelle is baie gasvry. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzett V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en netjies. Badkamer net baie klein.

Baie gasvry , gewag tor ons laat daar aangekom het, backup vir loadshedding. Vloer in badkamer nat en glad as stort gebruik, omdat die badkamer so klein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Besigheidsreis

Baie baie lekker.

Gevoel of ons langer kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming, baie netjiese, moderne en skoon verblyf.

Sal definitief weer gebruikmaak van Shell's Corner Cottage. 5-ster verblyf teen 'n baie bekostigbare tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Enkelreisiger

I did a long motorcycle trip and visited the area for the first time ever. Shell's Corner was very accommodating towards me being new to the area and gave me a true comfort experience.

Fantastic service was received and the people there are incredibly friendly. I would gladly reach out and book a stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place to stay.

Shell's Corner was a delight to arrive at after a long day of travelling. Michelle was friendly and welcoming, the flat was wonderfully clean and the bed was the best we slept in during our trip across our country. I would recommend it to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing, was enjoyed by both my husband and myself.

Was exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, peaceful & affordable Accommodation.

Our stay at the shell cottage was a relaxing and peaceful overnight stay in the budget accommodation, we enjoyed the tranquility and serene surroundings, perfectly centrally located and a wonderful host, Michelle was friendly & made us feel comfortable and at home, we will definitely recommend and stay over again a littler long next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina Magritha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina Magritha C
Saam met vriende

Baie mooi uitsig en rustigheid.

Die eienaar was baie besorg en behulpsaam en vriendelik, het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Gesin met klein kinders

Ons as gesin van vier, het baie lekker gebly! Shell's Corner is netjies, lekker knus en veilig.

Die verblyf was soos ons tweede huis. Ons kinders (1 en amper 3) kon vrylik beweeg en speel, ons kon ontspan langs die vuurtjie. Die omgewing is baie stil en veilig. Perfek vir 'n gesinswegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willbur S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willbur S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, die eienaar het ons onmiddellik laat welkom voel! Baie sentraal ons het day trips gedoen en saans die vuur aangesteek! Lieflike plek, rustig en netjies!

Fantastiese omgewing! Vol opwindende avonture, so veel plekkies om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

The place was easy to find. Michelle was a great host and kind enough to wait for our late arrival. The place was neat, looks updated and was well-equipped. The water bottles (hot and cold) were a nice touch. No water views but close, a matter of minutes. YouTube, Netflix, plenty of cupboard storage, also loved the picnic table outside. Will be back or recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, persoonlike aandag.

Ek beoog om in die toekoms weer van Shell's Corner Cottage gebruik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burnita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in Knysna vir die Knysna Marathon.

Die ligging was perfek. Ons was so goed ontvang en het dadelik welkom gevoel. Moet noem dat die koningbed was uit hierdie wereld uit. Sal vir seker weer hierdie akkommodasie gebruik. Bygevoeg het oorspronklik vir twee aande bespreek, maar moes ongelukkig een aand kanselleer. Het in dieselfde week gekanselleer en daar was absoluut geen huiwering van eienaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and tidy house, friendly host and overall nice stay.

Very clean house, the only thing that bothered us was how the shower was built. It makes the entire bathroom floor wet and is not very practical. Also, unfortunately, did not have warm water on our first night there. The host was very friendly. Overall good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell's Corner Cottage se terugvoer

Thank you for your review of our space. We always enjoy feedback from our guests.

I am sorry to read that you found the bathroom impractical. We have designed it as such to allow for our physically disabled guests, who generally require more open and free space. Had you informed me that there was excess water in the bathroom, I would have been more than happy as your host to clean it up for you.

During the week of your stay, we had been experiencing many hours of load-shedding each day. It stands to reason then that without electricity we would experience a lack of basic services. The warm water, or lack thereof, was beyond our control but was rectified as early as possible the next morning.

In addressing your 3-stars relating to security. Our facility is situated in a very safe and secure neighbourhood. The accommodation itself has bars on the windows as well as a lockable trellidoor on the sliding door. We also have armed-response linked security beams which are switched on at night for added security. We are very aware that guests are security conscious and thus have taken the measures above.

Once again, we thank you for booking with us and for leaving your review.

Kind Regards,

Shell's Corner Cottage Knysna

Shell's Corner Cottage
Johnny K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic hosts. Wonderful place, wow!

Michelle made us feel at home away from home, thank you. I will recommend Shell's Corner Cottage 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie V

Uitstekende verblyf met vriendelike Gasvrou!

Heerlike kothuis met pragtige dekor en aandag aan detail. VriendelikoOntvang deur die gasvrou Michelle. Gebottelde water, koffiegeriewe, asook 'n pakkie Oreo's op die bed was 'n bonus en groot bederf. Skoon, netjies en prakties! Dankie! Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barnett G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnett G
Enkelreisiger

Relaxing.

Th hosts waa very friendly and accommodating, room was spacious and beautifully set out, they even offered me to park in locked garage, just excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A
Saam met vriende

Heerlik, rustig, ontspannend.

Uitstekende diens, gasvryheid, ek het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in Knysna.

Heerlike en bekostigbare vakansieplek. Skoon en netjies met 'n vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iain B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iain B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant except for the numerous dogs in surrounding properties.

The surrounding properties dogs were really annoying most of the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suna C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag daar oornag aangesien my eggenoot daar moes optree.

Dit wat ons wel ervaar het, was egter mooi en goed. Ontvangs was vriendelik en alles was skoon, netjies en voldoende. Die gasvrou het selfs hulle motorhuis aangebied vir parkeerplek aangesien ons motor gelaai was met duursame toerusting. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe stay.

We had great overnight stop in the Budget Room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik.

Ons was doodmoeg toe ons daar aankom, die gasvrou het ons dadelik gehelp en gewys na ons skoon kamer met die mooiste badkamer. Die kamer het sy eie balkon ook gehad waar ons die oggend lekker koffie kom drink. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansieplekkie.

Dis ideel vir twee mense wat met vakansie is. Die eienaar van die plek is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and modern place, friendly owner, good location and value for money.

The place is really great to stay at. Owner is very friendly and welcoming. We stayed in the budget-stay option. Driveway parking. Lovely room with en-suite bathroom, coffee making facilities, TV with Netflix and Wi-Fi, own section of the balcony. Very cozy. Good value for money. Will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was disappointed because we had no cooking facilities and no cupboard or anything to put my clothes in. We had to live out of our suitcases.

The DStv never worked so we only had Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell's Corner Cottage se terugvoer

We are sorry that you were disappointed.

Our listing indicates a microwave oven only, which is what you were provided with in the room, as well as tea- and coffee-making facilities.

Our listing does not indicate that DStv is available for viewing - the application is available, provided you have your own code with you. We hope that you enjoyed the Netflix.

Your stay was in the Knysna budget stay, where we have gone to lengths to describe what the provisions in this facility are.

Shell's Corner Cottage
Annelize C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie mooi, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and private.

Hostess very friendly and made us feel very welcome and at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindani G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The area was filled with tranquility, I could charge my inner power during this challenging pandemic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was voor ons aankoms geskakel en hartlik ontvang.

Die woonplek/kamer is baie mooi, skoon en netjies, maar dit is nie goed toegerus vir selfsorg nie, ons moes die huis se kombuis gebruik. Daar is wel 'n cottage met yskas, stofie ens. maar ander gaste het daar gebly. Die stort in die bad is nie gerieflik vir ouer persone nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese kuier.

Michelle en Chris is twee van die mees vriendelikste mense op hierdie aarde. Hulle "home away from home"-plekkie sal net van krag tot krag gaan a.g.v daardie goeie gesindheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en met alles wat ons nodig gehad het.

Michelle was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer 'n draai maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clemizia C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemizia C
Saam met vriende

Baie vriendelike egpaar. Was perfekte ligging vir my. Skoon, netjies en baie veilig.

Slaapkamer perfek vir my behoeftes. Lekker ruim patio om natuurskoon te benut. Pragtige honde. Badkamer lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharin K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.

Ons het die groot kamer geniet en oulike kombuis, badkamer en wonderlike tafeltjie buite vir lekker teedrinkkuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret Q - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay for 4 days.

Michelle went out of her way to accommodate our needs and make us very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verby heerlik, ons het getrou en dit was ons eerste stop as getroudes!

Was verby heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeraline F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeraline F
Saam met vriende

Very comfortable.

No parking for your car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shell's Corner Cottage se terugvoer

Thanks for your review. We noted your security concern. Our listing does state that parking is on-street. Had you mentioned that you were not comfortable with this, we certainly would have made our lock-up garage available for your use during your stay (as we have done for prior guests). I am sure you gathered that our suburb is extremely safe and many of our neighbours also park on the street. Furthermore, the armed-response linked security beams are turned on at night for added security. Our dogs are kept indoors at night too and are very quick to alert us of any issues.

It was a pleasure meeting you and hope that we can look forward to welcoming you back soon!


Shell's Corner Cottage
Wayne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roadtrip vanaf Jeffreysbaai na Mosselbaai en terug.

Baie oulik, skoon, netjies en modern. Baie lekker geriewe. Lekker in die tuintjie ons eie skemerkelkie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met vriende

Rustig, skoon en pragtig.

Die skoonheid en lekker reuk van die plekkie was perfek. Mens voel tuis en sy is so vriendelik en het mens so welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Enkelreisiger

Cottage was very pleasant and comfortable to stay at.

I would recommend Shell's Corner Cottage to anyone looking for a stay-over in Knysna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan.

Vriendelik, hulpvaardig, skoon, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon plek.

Vriendelike gasvrou. Plek is goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en ons was vriendelik ontvang.

Ons hoogte punt van die cottage was die buite area. Ons kon lekker buite braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is gasvry. Altyd in kontak met huiseienaars.

Dit is 'n baie mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nataschja M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataschja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Shell's Corner is really home away from home, with all the comforts of home at your fingertips. The cottage is beautiful, clean and safe, situated in a quiet neighbourhood, only a 5 minute drive from town, shops and restaurants and waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon, vriendelik, maar warm deur die dag!

Lekker, skoon, vriendelike eienaar, maar warm deur die dag! Ons het baie lekker daar gebly. Die plek was skoon. Ons het bietjie warm gekry, maar daar was 'n waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit terdeë geniet. Sal weer gebruik maak van hulle.

Kan Shell's Corner regtig aanbeveel. Baie goeie ligging. Vriendelik en baie gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, friendly host.

Enjoyed the Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike area.

Dis 'n stil en rustige area. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n ideale plek om weg te breek van mens se besige lewens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 17, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa185dff1139b975ab75eba84250123146f11504e38dc74ed0a2d1c688fa27417e40bd3c81bd62b63cf22beb8f548b99c796c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 17 Sunninghill Drive Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.05301 23.08101