LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shell's Corner Cottage | LekkeSlaap
+66

Shell's Corner Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Shell's Corner Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barnett G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnett G
Enkelreisiger

Relaxing.

Th hosts waa very friendly and accommodating, room was spacious and beautifully set out, they even offered me to park in locked garage, just excellent.

Renier A - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A
Saam met vriende

Heerlik, rustig, ontspannend.

Uitstekende diens, gasvryheid, ek het baie tuis gevoel.

Glenda G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in Knysna.

Heerlike en bekostigbare vakansieplek. Skoon en netjies met 'n vriendelike gasvrou.

Iain B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iain B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant except for the numerous dogs in surrounding properties.

The surrounding properties dogs were really annoying most of the time.

Suna C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een nag daar oornag aangesien my eggenoot daar moes optree.

Dit wat ons wel ervaar het, was egter mooi en goed. Ontvangs was vriendelik en alles was skoon, netjies en voldoende. Die gasvrou het selfs hulle motorhuis aangebied vir parkeerplek aangesien ons motor gelaai was met duursame toerusting. Baie dankie daarvoor.

Lynn G - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe stay.

We had great overnight stop in the Budget Room.

Danielle H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gemaklik.

Ons was doodmoeg toe ons daar aankom, die gasvrou het ons dadelik gehelp en gewys na ons skoon kamer met die mooiste badkamer. Die kamer het sy eie balkon ook gehad waar ons die oggend lekker koffie kom drink. Sal aanbeveel.

Marisca J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansieplekkie.

Dis ideel vir twee mense wat met vakansie is. Die eienaar van die plek is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly.

Kim E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and modern place, friendly owner, good location and value for money.

The place is really great to stay at. Owner is very friendly and welcoming. We stayed in the budget-stay option. Driveway parking. Lovely room with en-suite bathroom, coffee making facilities, TV with Netflix and Wi-Fi, own section of the balcony. Very cozy. Good value for money. Will be back again.

Karin K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was disappointed because we had no cooking facilities and no cupboard or anything to put my clothes in. We had to live out of our suitcases.

The DStv never worked so we only had Netflix.

Shell's Corner Cottage se terugvoer

We are sorry that you were disappointed.

Our listing indicates a microwave oven only, which is what you were provided with in the room, as well as tea- and coffee-making facilities.

Our listing does not indicate that DStv is available for viewing - the application is available, provided you have your own code with you. We hope that you enjoyed the Netflix.

Your stay was in the Knysna budget stay, where we have gone to lengths to describe what the provisions in this facility are.

Shell's Corner Cottage
Annelize C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie mooi, rustig en skoon.

Felicity B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and private.

Hostess very friendly and made us feel very welcome and at home.

Lindani G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

The area was filled with tranquility, I could charge my inner power during this challenging pandemic.

Coenie D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was voor ons aankoms geskakel en hartlik ontvang.

Die woonplek/kamer is baie mooi, skoon en netjies, maar dit is nie goed toegerus vir selfsorg nie, ons moes die huis se kombuis gebruik. Daar is wel 'n cottage met yskas, stofie ens. maar ander gaste het daar gebly. Die stort in die bad is nie gerieflik vir ouer persone nie.

Millicent V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese kuier.

Michelle en Chris is twee van die mees vriendelikste mense op hierdie aarde. Hulle "home away from home"-plekkie sal net van krag tot krag gaan a.g.v daardie goeie gesindheid.

George K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en met alles wat ons nodig gehad het.

Michelle was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer 'n draai maak. Baie dankie.

Tharin K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en vriendelike mense.

Ons het die groot kamer geniet en oulike kombuis, badkamer en wonderlike tafeltjie buite vir lekker teedrinkkuiers.

Clemizia C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemizia C
Saam met vriende

Baie vriendelike egpaar. Was perfekte ligging vir my. Skoon, netjies en baie veilig.

Slaapkamer perfek vir my behoeftes. Lekker ruim patio om natuurskoon te benut. Pragtige honde. Badkamer lekker ruim.

Margaret Q - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay for 4 days.

Michelle went out of her way to accommodate our needs and make us very welcome.

Jp V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verby heerlik, ons het getrou en dit was ons eerste stop as getroudes!

Was verby heerlik!

Jeraline F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeraline F
Saam met vriende

Very comfortable.

No parking for your car.

Shell's Corner Cottage se terugvoer

Thanks for your review. We noted your security concern. Our listing does state that parking is on-street. Had you mentioned that you were not comfortable with this, we certainly would have made our lock-up garage available for your use during your stay (as we have done for prior guests). I am sure you gathered that our suburb is extremely safe and many of our neighbours also park on the street. Furthermore, the armed-response linked security beams are turned on at night for added security. Our dogs are kept indoors at night too and are very quick to alert us of any issues.

It was a pleasure meeting you and hope that we can look forward to welcoming you back soon!


Shell's Corner Cottage
Wayne B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roadtrip vanaf Jeffreysbaai na Mosselbaai en terug.

Baie oulik, skoon, netjies en modern. Baie lekker geriewe. Lekker in die tuintjie ons eie skemerkelkie geniet.

Juanita S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met vriende

Rustig, skoon en pragtig.

Die skoonheid en lekker reuk van die plekkie was perfek. Mens voel tuis en sy is so vriendelik en het mens so welkom laat voel.

Leandra P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan.

Vriendelik, hulpvaardig, skoon, netjies en rustig.

Andrew H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Enkelreisiger

Cottage was very pleasant and comfortable to stay at.

I would recommend Shell's Corner Cottage to anyone looking for a stay-over in Knysna.

Bruce E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon plek.

Vriendelike gasvrou. Plek is goed versorg.

Estelle S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en ons was vriendelik ontvang.

Ons hoogte punt van die cottage was die buite area. Ons kon lekker buite braai.

Lauren V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is gasvry. Altyd in kontak met huiseienaars.

Dit is 'n baie mooi plekkie.

Nataschja M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nataschja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Shell's Corner is really home away from home, with all the comforts of home at your fingertips. The cottage is beautiful, clean and safe, situated in a quiet neighbourhood, only a 5 minute drive from town, shops and restaurants and waterfront.

Petra M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon, vriendelik, maar warm deur die dag!

Lekker, skoon, vriendelike eienaar, maar warm deur die dag! Ons het baie lekker daar gebly. Die plek was skoon. Ons het bietjie warm gekry, maar daar was 'n waaier.

Barend N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit terdeë geniet. Sal weer gebruik maak van hulle.

Kan Shell's Corner regtig aanbeveel. Baie goeie ligging. Vriendelik en baie gasvrye mense.

Carene M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, friendly host.

Enjoyed the Netflix.

Nadia V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike area.

Dis 'n stil en rustige area. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n ideale plek om weg te breek van mens se besige lewens.

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 17, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMjlfDZ887N0kdhua7HthSOxM4RoMxREbTZVUQtJp4U0VW3Obaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Sunninghill Drive Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.05301 23.08101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!