Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shell's Corner Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 17, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shell's Corner Cottage is in die rustige buitewyk Hunters Home in Knysna geleë. Die plaaslike voëllewe, visarende, ganse, eende en 'n besoek van bosbokke nou en dan, maak dit 'n uitstekende toevlugsoord vir gaste wat wil ontspan.

Verblyf word in 3 eenhede. Shell's Corner Cottage het slaapplek vir 2 gaste. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat met 'n donsveer-matrasoortreksel en gemaklike kussings oorgetrek is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is betroubare WiFi, en gaste kan aanlyn YouTube of Netflix stroom. Die kothuis het 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n yskas, oond, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel en alle eetgerei. Gaste kan lekker by die braai-area buite kuier en eet.

Knysna Holiday House het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababed en 'n matras vir kinders. Nog 2 gaste kan op die dubbelslaapbank in die leefarea slaap. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel-koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eenheid het ook 'n TV, DStv, WiFi, Netflix, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Knysna Budget Stay het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en toilet. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met Netflix, YouTube en DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Bad- en gesighanddoeke word voorsien. Die skuifdeur lei vanaf die slaapkamer na 'n houtdek waar gaste die voëlklank kan waardeer terwyl hul koffie sit en drink. Die slaapkamer kan gesluit word vir ekstra sekuriteit.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die woonbuurt is veilig en die verblyf het gewapende reaksie wat aan laserstraalekuriteit gekoppel is. Gratis WiFi is beskikbaar

Nabygeleë aktiwiteite sluit bergfietsry, wynproe, visvang en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Shell's Corner Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sunninghill-rylaan 17, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shell's Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunninghill-rylaan 17, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa185dff1139b975ab75eba84250123146f11504e38dc74ed0a2d1c688fa27417e40bd3c81bd62b63cf22beb8f548b99c796c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 17 Sunninghill Drive Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.05301 23.08101